http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2003


Persoonlik - Waar was God op 11 September 2001?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die kragtige emosies wat op 11 September 2001 uitgelok was, affekteer steeds miljoene Amerikaners. Een algemene vraag wat gevra word, is: “Waar was God op 11 September?” ’n Paar weke gelede het ek en my vrou na ’n spesiale program op TV gekyk genaamd “Geloof en Twyfel by die trefpunt”, wat dieselfde vraag gevra het.

Lees Meer...

Wie beheer die weer?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Verlede somer het hewige veldbrande oor groot gedeeltes van die Amerikaanse Weste gewoed. Amerika beleef tans een van die ergste droogtes in dekades.

Lees Meer...

Volke in benoudheid

Mark Mandiola

Terrorisme het die verhoudings tussen volke drasties verander en die geopolitiese uitkyk omskep. Geprofeteerde gebeure, wat uiteindelik die hele wêreld sal oorweldig, is aan die toeneem. Geen nasie sal gespaar word van die dreigende Derde Wêreldoorlog nie, maar daar is wonderlike nuus wat voorlê na die traumatiese tye wat ons sal beleef.

Lees Meer...

Europa - ’n Dier groei

Douglas S. Winnail

Terwyl die wêreld se aandag op terrorisme, toenemende konflik in die Midde-Ooste en vrese van ’n resessie gefokus is, is profeties belangrike gebeure wat die wêreld sal stomslaan, besig om in die hart van Europa te ontwikkel. Een redaksionele kommentator stel dit: “die Europese ‘projek’ gaan voort teen ’n versnellende pas” (The Sunday Times, 16 Desember 2001).

Lees Meer...

Stel ’n goeie voorbeeld

Richard F. Ames

Jesus sê: “Julle is die lig van die wêreld” (Mattheus 5:14). Hy sê ons moet soos ligte in die wêreld skyn sodat ander “[ons] goeie werke kan sien en [ons] Vader wat in die hemele is, verheerlik” (Mattheus 5:16).

Lees Meer...

Noodsaaklike sleutels om u op koers te hou

Douglas S. Winnail

Een van die grootste uitdagings wat Christene vandag in die gesig staar, is om gefokus te bly en koers te hou in ’n wêreld vol beproewings, versoekings, afleidings en misleidings.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Galasiërs 4:8-10

LKG Redaksie

Onderrig Galasiërs 4:8-10, dat daar nie van Christene vereis word om God se Sabbat en Heilige Dae te onderhou nie?

Lees Meer...
^