http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2004


Persoonlik - God is in beheer

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Gebeure ontwikkel nou veel vinniger as ooit tevore hoe nader ons aan die Wederkoms van Jesus Christus kom. Christus sal binnekort hier op aarde wees as Koning van konings. Ons kan juig daaroor! Tog, soos ons almal weet, sal dit definitief veel slegter gaan voordat dit beter begin gaan.

Lees Meer...

Profesie snel voort

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit gebeur uiteindelik! Die panorama van gebeure in die laaste dae wat lei tot die Wederkoms van Christus raak sigbaar vir diegene wat oë het om te sien.

Lees Meer...

Sleutels tot Doeltreffende Gebed

Richard F. Ames

Verhoor God vandag nog gebede? Verhoor Hy u gebede? U gebede kan verhoor word met dramatiese resultate!

Lees Meer...

Verstaan die Visie!

Douglas S. Winnail

Het u werklik die visie verstaan wat Jesus Christus na hierdie aarde gebring het en wat Sy dissipels verkondig het aan hierdie wêreld? Begryp u werklik die omvang van die visie wat God aan Sy profete van ouds geopenbaar het? Watter impak het hierdie visie van die toekoms op u verstand gehad? Het die realiteit van daardie visie u lewe enigsins verander? 

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Hoe sal ons weet wanneer Jesus Christus na die Aarde terugkeer?

LKG Redaksie

Baie mense is verward oor hoe Jesus Christus se wederkoms gaan plaasvind. Hoe sal ons weet wanneer Hy na die Aarde terugkeer?

Lees Meer...

Bou op die grondslag van Jesus Christus

John H. Ogwyn (1949–2005)

In die gebied van die land waar ek vir baie jare gewoon het, is daar gereelde advertensies vir herstelwerk aan fondamente. Baie van die grond in hierdie gebied is klei en dit is geneig om met verloop van tyd te kraak en te skuif.

Lees Meer...

Waarom is u gebore?

Douglas S. Winnail

Is daar ’n doel met die menslike lewe?

Lees Meer...
^