http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2004


Persoonlik - Waar Is Die Waarheid?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek is as 'n jong man deur God gelei na 'n plek waar die volle Waarheid verkondig is. Op hierdie plek het elkeen van ons 'n stille gewaarwording ondervind dat ons werklik God se weg vir die mensdom verstaan.

Lees Meer...

Sal u agtergelaat word?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In een van die mees brutale godsdiensmisleidings van moderne tye, probeer Tim LaHaye in sy Die wat agtergelaat word-novelle die “wegrapingsteorie” gewild maak. Ek sê “teorie”, omdat hierdie hutspot van misplaaste en wanaangewende teksverse steeds deur die oorgrote meerderheid van belydende Christene verwerp word.

Lees Meer...

Verstaan die opstandings

Douglas S. Winnail

Weet u wat na die dood gebeur? Deur die tye het verskillende kulture en godsdienste met hul eie antwoorde vorendag gekom. Selfs die tradisionele begrafnisgebruike in verskillende kulture weerspieël hul verskillende idees van wat na die dood gebeur.

Lees Meer...

Die hoop van ’n Christen

Raymond F McNair

Ons weet almal dat geloof noodsaaklik is vir verlossing, maar hoop is ook. Watter beslissende rol speel hoop vir ’n Christen wat streef om die ewige lewe te bekom?

Lees Meer...

Berei voor vir die toekoms

Roderick C. Meredith (1930-2017)

God open vir ons deure hier in Noord Carolina, meer as wat ons nog ooit in hierdie huidige werk ondervind het. Ons is uiters dankbaar hiervoor en ons sien uit na die toekoms om ’n ware opmerkbare impak op die wêreld te hê soos wat die tyd verloop.

Lees Meer...

Ons Het Almal Geloof Nodig!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die apostel Paulus maak ’n baie interessante opmerking in Kolossense 1:24: “Nou verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukkinge van Christus vir sy liggaam, wat die gemeente is”. Is daar inderdaad ’n sekere hoeveelheid van die “verdrukkinge van Christus” wat elke ware Christen in die gesig moet staar voordat hy die ewige lewe kan ingaan?

Lees Meer...

Profesieë Vervul: Die Ware Evangelie Herstel!

Douglas S. Winnail

Die meeste beleidende Christelike kerke glo vandag dat hulle Christus se opdrag uitvoer wat lui: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom” (Mark. 16:15).

Lees Meer...
^