http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2003


Persoonlik - Wie het die ANTWOORDE?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Kerkgangers raak rusteloos. Derduisende verlaat hulle kerke. Menige onlangse studies en opnames onder kerkgangers toon dat “kerkdom” - as ’n geheel - nie die antwoorde op die lewe se belangrikste vrae verskaf nie.

Lees Meer...

Die waarheid wat byna niemand weet nie!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat gebeur met ’n kind wat “ongered” sterf? Wat gaan werklik gebeur met “oom Ben” wat tog so lief vir sy drankie was? Is biljoene Moslems, Hindoes en anti-Christene vir ewig verlore?

Lees Meer...

’n Stryd van Arende: Amerika en Duitsland in Profesie

Douglas S. Winnail

Die meeste verslaggewers en nuuslesers word daarvan bewus dat die wêreld ’n al hoe meer gevaarlike plek word. Nóg die Verenigde Nasies, nóg Amerikaanse kragvertoon, het tweedrag voorkom of die groot probleme opgelos wat die mensdom in die gesig staar.

Lees Meer...

Profesieë word werklikheid

Douglas S. Winnail

Die Christenwêreld is selektief oor wat hulle glo wat in die Bybel staan. Die Bybel sê dat “God liefde is” (1 Joh. 4:8) en dat ’n liefdevolle God Sy Seun gestuur het om te sterf vir die sondes van die wêreld (Joh. 3:16).

Lees Meer...

Na God se Eie hart

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Geliefde broeders en vriende, wil u meer wees soos Koning Dawid van Israel - die “man na my hart” (Hand. 13:22)? Die grootste deel van my Christelike lewe was koning Dawid en die apostel Paulus my belangrikste Bybelse “helde” - dit is, afgesien van Jesus Christus Self.

Lees Meer...

Strewe na uitmuntendheid

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In ons moderne wêreld word dit dikwels as ’n mode gesien om “cool” te wees. Jong mense voel soms trots daarop wanneer dit lyk of hulle nie “te hard probeer nie”.

Lees Meer...

Die hantering van beproewings

Douglas S. Winnail

Hoekom is die lewe met tye so moeilik? Vir ’n kind wat geseën is met ’n liefdevolle en beskermende familie-omgewing is elke dag ’n nuwe avontuur en omtrent elke nuwe ondervinding veroorsaak opgewondenheid.

Lees Meer...

Vra en antwoorde: Jesus gekom het om weg te doen met wet?

LKG Redaksie

Die God van die Ou Testament wat “’n oog vir ’n oog” en “’n tand vir ’n tand” eis, blyk streng te wees. Is dit nie waar dat Jesus gekom het om weg te doen met Sy Vader se wet van wrede gebondenheid nie?

Lees Meer...
^