http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2008


Persoonlik - Is dit “besluitnemingstyd”?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Traumatiese gebeure is besig om plaas te vind soos wat die jaar na ’n einde snel! Dit behoort duidelik te wees vir almal wat oë het om te sien, dat wrede terrorisme, wydverspreide droogtesfinansiële omwenteling en die toenemende moontlikheid van siekte-epidemies met ons is.

Lees Meer...

Sal Jesus Christus se Wederkoms vannag wees?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Oor die afgelope 2 000 jaar het baie mense probeer om die datum van Jesus Christus se Wederkoms te voorspel. Voorspelde datums het gekom en gegaan. Nogtans het Christus het nogtans gesê Hy sal weer kom. Kan ons weet wanneer hierdie belangrike gebeurtenis sal plaasvind?

Lees Meer...

Kersfees: Skadelik vir kinders?

Rod McNair

Blink nuwe speelgoed ... gekleurde liggies ... feestelike versierings ... ’n middernagtelike besoek van “vrolike ou Kersvader” ... gesinslede en vriende saam vergader vir ’n genoeglike ete. Wat kan tog meer gesinsvriendelik wees as ’n Kersfeesviering?

Lees Meer...

Ontsluit die Geheime van Openbaring

Richard F. Ames

Die boek Openbaring bevat geheimsinnige simbole wat slegs ’n paar mense verstaan. Kan u die geheime van Openbaring ontsluit? Is dit vir u moontlik om te weet wat die toekoms vir ons wêreld inhou – en wat u deel daarin is?

Lees Meer...

Verstaan eindtydse profesieë

Douglas S. Winnail

Sedert die ontwikkeling van kernwapens teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog, leef die wêreld in die dreigende skadu van kernuitwissing.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is dit geoorloof vir ’n Christen om sy of haar land as ’n soldaat in die oorlog te dien?

LKG Redaksie

U tydskrif beskryf dikwels die Verenigde State se militêre betrokkenhede en wys hoe Bybelse profesieë oorloë voorspel. Die Ou Testament is gevul met verslae van die Israeliete wat oorlog voer. Is dit geoorloof vir ’n Christen om sy of haar land as ’n soldaat in die oorlog te dien?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Blinde leiers van blindes

Douglas S. Winnail

Jesus Christus het reguit van die geestelike leiers van Sy dag gesê, “hulle is blinde leiers van blindes” (Mattheüs 15:14). Jesus het ook lede van die geestelike gevestigde orde daarvan beskuldig dat hulle die Skrif nie verstaan nie (Markus 12:24), en dat hulle “blinde leiers ... dwase ... geveinsdes” is wat mense mislei in geestelike sake (sien Mattheüs 23).

Lees Meer...
^