http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2008


Persoonlik - Waarvoor om na uit te kyk in 2009

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons by die Wêreld van Môre is “wagters” van die Almagtige God. Met God se leiding is ons bevoeg om u te waarsku oor spesifieke gebeure wat binnekort sal plaasvind betreffende wêreld-aangeleenthede.

Lees Meer...

Die eenvoudige waarheid oor Homoseksualiteit

Roderick C. Meredith (1930-2017)

“Alle kerke wat ons veroordeel sal gesluit word ... Ons sal julle seuns sodomiseer ... Ons sal hulle verlei in julle skole, in julle slaapsale, in julle gimnasiums, in julle kleedkamers, in julle sportarenas, in julle lesingsale, in julle jeuggroepe ..”.

Lees Meer...

Waarom vir ewig lewe?

Rod McNair

Indien daar ’n lewe na die dood is, wat is die doel daarvan? U kan weet!

Lees Meer...

Waarom reik ons na dwelms?

Douglas S. Winnail

Is daar ’n verlore dimensie in ons lewens? Waarom reik so baie na dwelms vir ’n antwoord? Wat behoort u te doen?

Lees Meer...

Behoort Christene die Sabbat te onderhou?

Richard F. Ames

Kan ’n Christen maar op enige dag aanbid? Behoort Christene enige spesiale dae uit te sonder as gewyd of heilig?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Johannes 6:44

LKG Redaksie

Wat het Jesus bedoel toe Hy gesê het: “Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie” (Johannes 6:44). Beteken dit dat daar sommige mense is wat God nie na Hom trek nie?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Jou bondgenote sal jou versaak!

Douglas S. Winnail

Professor Lawrence Mead het in Junie 2007 die jaarlikse John Bonython-lesing by die Sentrum vir Onafhanklike Studies in Sydney, Australië gelewer.

Lees Meer...
^