http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2014


Persoonlik - Hou vas aan die waarheid!

Richard F. Ames

Aan al ons Wêreld van Môre-intekenaars: Wees hartlik gegroet! Ons Hoofredakteur, dr. Roderick C. Meredith, het my gevra om hierdie “persoonlike” boodskap te skryf terwyl hy besig is met ander projekte en ook om voor te berei vir ’n paar reise wat voorlê.

Lees Meer...

Wat is verkeerd met dieselfde-geslag huwelike?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waar kom die druk vir dieselfde-geslag huwelike vandaan en watter uitwerking sal dit op die samelewing hê? Moet uself nie laat mislei nie!

Lees Meer...

Die Prins

Dexter B. Wakefield

Vyf honderd jaar gelede het ’n Renaissance–skrywer ’n voorskrif vir effektiewe regering gegee. Watter lesse, goed of sleg, kan ons daaruit leer?

Lees Meer...

Londen Roep: Margaret Thatcher, haar lewe en nalatenskap

John Meakin

Margaret Thatcher, die eerste vrou wat gedien het as Eerste Minister van Brittanje, was ’n merkwaardige persoon, wêreldwyd ’n simbool van nasionale herlewing en herwonne waardes.

Lees Meer...

U glorieryke bestemming na die dood

Richard F. Ames

Wanneer u die lewe se teleurstellings in U glorieryke bestemming na die dooddie gesig staar, moet u nooit die wonderlike toekoms vergeet wat God beplan het vir getroue en gehoorsame Christene wie volhard tot die einde toe nie!

Lees Meer...

Die “Tien persent” mite

William Williams

Gebruik u die volle potensiaal van u brein? Maak u die meeste van die breinkrag wat God aan u gegee het?

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Ons wiskundige heelal 

Wallace G. Smith

Baie mense onthou wiskunde as ’n vak wat hulle op hoërskool gehaat het. Hulle het dit moontlik moeilik of vervelig gevind. Miskien het hulle net gedink dat dit nie belangrik in hulle lewens is nie. Wiskundiges vind wiskunde egter nie net interessant nie, maar ook besonder betekenisvol. Waarom? Wat beteken dit vir Christene?

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: die identiteit van Migael en Christus?

LKG Redaksie

My vriend se pastoor sê die aartsengel Migael is dieselfde geestelike persoonlikheid as Jesus Christus. Wat sê die Bybel werklik oor die identiteit van Migael en Christus?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: ’n Wêreld van hebsug!

Douglas S. Winnail

Baie Bybelse profesieë beskryf spesifieke tekens wat op die wêreldtoneel sal verskyn namate ons die einde van hierdie tydvak nader – die tyd net voor Jesus Christus se wederkoms na hierdie aarde om die Koninkryk van God te vestig. Jesus het aan Sy dissipels gesê om op die uitkyk te wees hiervoor, sodat hulle die tekens van wanneer Sy wederkoms naby is sal herken (Mattheüs 24:32-44).

Lees Meer...
^