Die rit is byna verby |
Gerald Weston |
’n Goeie vriend, wat nou reeds oorlede is, het my eendag vertel dat ’n paar van sy vriende van die noorde hom gedurig gespot het oor sy Noord Carolina aksent. “Ek verstaan dit nie”, het hy met sy plattelandse wysheid gesê. “Almal kom tog van een of ander plek af”. |
Lees Meer... |
Is Europa besig om vir oorlog voor te berei? |
Rod McNair |
Europa is toenemend besig om sy eie vermoë vir oorlogvoering uit te brei. |
Lees Meer... |
Oorloë en gerugte van oorloë |
Roger Meyer |
Oorloë en gerugte van oorloë. ’n Mens kan nie die geskiedenis van die mens ondersoek sonder om te lees oor eindelose konflikte, stam-massamoorde en nasies wat oorlog voer nie. |
Lees Meer... |
Oorleef en floreer in tye van spanning |
Richard F. Ames |
Studies dui steeds daarop dat ons wêreld al hoe meer gespanne word. Die Bybel verskaf aan ons beginsels wat ons nie slegs help om die spanning te hanteer nie maar ook om karakter te bou. |
Lees Meer... |
Ongelukkig vir altyd daarna? |
Gerald Weston |
’n Kommerwekkende nuwe poging is op pad om die verstand van kinders te verwar sodat hulle basiese beginsels verwerp van wat waar of vals is en wat reg of verkeerd is. Sosiale beplanners skryf ’n storie wat ontwerp is om u kinders van die werklikheid af te rokkel ... |
Lees Meer... |
Dit is Londen wat roep: 5G – Revolusie of ramp? |
Simon R.D. Roberts |
Het u al van 5G gehoor? Indien u het, besef u wat dit inhou en wat dit vir u en u gesin mag beteken? Indien u ’n slimfoon gebruik en selfs al gebruik u dit nie – behoort u besorg te wees, want dit is baie waarskynlik dat 5G binnekort sal kom na waar u woon. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Behoort u ooit heldersiende persone te raadpleeg? |
LKG Redaksie |
VRAAG: Is dit ooit aanvaarbaar om inligting by “heldersiende persone” soos spiritistiese mediums of fortuinvertellers te soek? Dit lyk asof baie mense baie hulp en vertroosting uit sulke inligting ontvang. Wat sê die Bybel hieroor? |
Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die geskiedenis se belangrikste keerpunt |
Douglas S. Winnail |
In hierdie reeks artikels van “Keerpunte” het ons deurentyd ’n belangrike ontbrekende dimensie in ons moderne wêreldbeskouing asook ons begrip van geskiedenis ondersoek. |
Lees Meer... |