http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2019


Die dood van “Amerika se pastoor”

Gerald Weston

Billy Graham is Amerika se Pastoor genoem. Hy was ’n godsdienstige reus in Amerika en was deur miljoene mense regoor die wêreld geliefd en gerespekteer.

Lees Meer...

Die Waarheid Agter Die Protestantse Hervorming: Die Skokkende geweldadigheid van die hervormers

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Het die hervormers hulle volgelinge teruggelei na die “geloof wat eenmaal oorgelewer is”? Lees die skokkende metodes van die hervormers in hierdie aflewering wat gebaseer is op dr. Roderick C. Meredith se boek wat binnekort sal verskyn.

Lees Meer...

Aborsie: Die ware storie

Gerald Weston

Hierdie artikel is die eerste in ’n reeks van twee aflewerings wat die duidelike en eenvoudige waarheid oor aborsie ondersoek, met inbegrip van opmerkings wat selde gehoor word vanaf diegene wat van die mees kritieke “binnekring”-rolle in die aborsiebedryf gespeel het.

Lees Meer...

Is tradisionele Christelikheid Bybels?

Richard F. Ames

Baie van die idees en leerstellings van die tradisionele Christelikheid is nie wat u Bybel leer nie! U behoort te weet wat God se Woord werklik oor die Christenskap van Jesus Christus sê – ware, Bybelse Christenskap. Om deur die lens van Johannes 3:16 te kyk, help om die waarhede te openbaar wat u behoort te ken.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep - Die NHS: Onbevoeg vir diens?

John Meakin

Brittanje se geliefde en gerekende National Health Service is op breekpunt. ’n Totaal nuwe benadering is nodig.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: ’n Ongesonde fokus?

LKG Redaksie

Waarom fokus die Wêreld van Môre op eindtydse gebeure en apokaliptiese onderwerpe in plaas van om te fokus op wat Jesus verkondig het? Is dit nie ongesond nie?

Lees Meer...

Die werke van Sy Hande - Swart gate: Leviatans van die kosmiese ruimte

Wallace G. Smith

Terwyl swart gate nog gehul is in baie geheimenisse, laat ons hulle vir ’n oomblik ondersoek – verseker van ’n veilige afstand af – en probeer om ’n vlugtige blik op hulle Skepper te kry Wie in die krag en wysheid van Sy werke vertoon word.

Lees Meer...
^