http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2019


Daar is werklik goeie nuus

Gerald Weston

Ons werk by Wêreld van Môre is ’n goeie nuus/slegte nuus boodskap vir die mensdom, sonder ’n grappige kinkel. Die slegte nuus is werklik slegte nuus en die goeie nuus is werklik goeie nuus – maar anders as in hierdie humoristiese staaltjie, kom die slegte nuus eerste.

Lees Meer...

Die waarheid agter die Protestantse Hervorming: Die geboorte van Calvinisme

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Het die Protestantse Hervormers teruggekeer na die “geloof wat eenmaal oorgelewer” is? Is hulle deur God se Heilige Gees gelei? Die naakte waarheid in hierdie reeks artikels is die openbaring van ’n lank-versteekte waarheid!

Lees Meer...

Dagga - Is daar enige goeie rede om bedwelmd te raak?

Stuart Wachowicz

In die tweede gedeelte van ons reeks oor Marihuana ondersoek ons die argumente wat sommige mense het om pot te wettig tot voordeel van individue en die gemeenskap.

Lees Meer...

Ontsluit die geheime van die Bybel!

Richard F. Ames

Dit lyk asof die Bybel geheimsinnig en moeilik kan wees om te verstaan. Tog bevat dit die opwindendste, verstand stimulerende inligting wat die wêreld ooit kan ken! Indien u hierdie sewe sleutels gebruik, kan u die geheime van die Bybel vir uself ontsluit!

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan ’n Onverwagte uitvloeisel van China se Nuwe Syroete

Douglas S. Winnail

Xi Jinping, die president van die Volksrepubliek van China, wil sy land se grootheid herstel en die toekoms hervorm deur ou ruilhandelroetes tussen China en die Weste te laat herleef. As een van die wêreld se kragtige en visioenêre leiers, beplan president Xi om triljoene dollars uit te leen vir 900 ontwikkelingsprojekte in meer as 60 lande, ten einde wêreldwye handel met China moontlik te maak.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Raadpleeg die geestelike ryk

LKG Redaksie

Is dit ooit aanvaarbaar om na inligting van “heldersiendes” soos spiritiste, mediums of fortuinvertellers te soek? Dit lyk of baie mense groot hulp en troos van hulle verkry.

Lees Meer...

Die Werke van Sy Hande: Die skoenlapper - Meester van metamorfose

Wallace G. Smith

Daar is sigbare wonderwerke wat ons omring in God se geskape wêreld – wonders wat ons te maklik as vanselfsprekend aanvaar. In die lewensiklusse van selfs die laagste van wesens, het die Een wat hulle Skepper en ons s’n is, lesse en voorbeelde geplaas waaroor ons kan nadink.

Lees Meer...
^