http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2017


Reageer u op Jesus Christus?

Richard F. Ames

Op wie vertrou u vir leiding in u lewe? U Bybel gee aan ons inspirerende beloftes wat u behoort op te eis en te vertrou.

Lees Meer...

Satan se alternatiewe heelal

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die duiwel en sy demone dis ’n vreemde wêreld op waar goed sleg en sleg goed is. Sal u Satan se leuens verwerp of sal u die slagoffer van sy misleidings word?

Lees Meer...

O Kanada: Die man wat Kanada gekarteer het

Stuart Wachowicz

In 1786 het ’n 16-jarige vakleerling deelgeneem aan sy eerste tog na die uitgestrekte, minder bekende binneland van die noordweste van Noord-Amerika. Die jong man se naam was David Thompson.

Lees Meer...

Sewe sleutels vir gemoedsrus

Richard F. Ames

Ten spyte van so baie uitdagings en spanning rondom ons kan ons gerusgestel word deur die gebruik van die nodige gereedskap wat God aan ons gegee het om vertroosting en vreugde te vind, selfs in tye van benoudheid.

Lees Meer...

Waarom genees God?

Rod McNair

Ons weet dat God goddelike genesing kan bewerkstellig, maar verstaan ons wat Hy doen wanneer Hy genees en waarom?

Lees Meer...

’n Belofte van rus

William Williams

Daar is ’n tyd in die toekoms wanneer die “nuwe normaal” wêreldvrede sal wees!

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die onvermoeide menslike hart

Wallace G. Smith

Dit is nie baie groot nie, trouens dit is net ’n bietjie groter as u geslote vuis. Tog weerspreek sy kleinheid die unieke en belangrike rol wat dit in u lewe speel.

Lees Meer...

Londen roep: Verwek of gekloon?

Simon R.D. Roberts

Dolly – bes moontlik die heel bekendste skaap in wêreldgeskiedenis – is 20 jaar gelede op 5 Julie 1996 gebore. Sy was die eerste soogdier wat ooit gekloon is as ’n presiese genetiese weergawe van haar ma en is gesond gebore.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Die nuwe gebod

LKG Redaksie

Vervang hierdie nuwe gebod die Tien Gebooie?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die opkoms van wêreldgodsdienste

Douglas S. Winnail

Waarom is daar soveel verskillende godsdienste in die wêreld? Wat is die bron van hierdie uiteenlopende sienings waarmee daar deur die eeue heen volgehou is?

Lees Meer...
^