http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2006


Persoonlik - Is u moontlik mislei?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

U het waarskynlik al die gesegde gehoor wat aan die sirkusmagnaat Phineas T. Barnum toegeskryf word: “Daar word elke minuut 'n stommerik gebore.” Amper almal van ons is ten minste 'n paar keer in ons lewens mislei.

Lees Meer...

Daar kom 'n nuwe wêreld!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Lê daar ’n “beter wêreld” voor? Kan u die glorieryke toekoms wat voorlê, visualiseer?

Lees Meer...

Paasfees: Broei u op 'n mite?

William Bowmer

Wat beteken Paasfees vir u? Is dit 'n tyd om helderkleurige eiers en heerlike sjokolade te eet? Is dit 'n geleentheid om 'n nuwe Paashaasuitrusting vir die kinders se vermaak aan te skaf? Of is dit 'n dag wanneer Christene die dood en opstanding van hul Verlosser, Jesus Christus, moet herdenk?

Lees Meer...

Berei voor vir die Pasga

Don Davis

Na sononder op 14 Nisan (Dinsdag, 11 April 2006), sal lidmate van God se Kerk vergader vir die mees gewyde gebeurtenis op Sy heilige kalender—die Pasga.

Lees Meer...

Aborsie: 'n Hedendaagse Groot Slagting?

Douglas S. Winnail

Wat is die ware betekenis van die aborsiegeskil?

Lees Meer...

Laat u lig skyn

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons leef in 'n uiters bose wêreld! Wanneer ons byvoorbeeld dink aan die geweld, swaarkry en armoede van party van ons Westerse landgenote—en elders—en aan talle ander wreedhede wat regoor hierdie aarde gepleeg word, is dit duidelik dat Christus binnekort moet kom!

Lees Meer...

Die toekoms van demokrasie

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In sy heel eerste perskonferensie na die November 2004 verkiesing, het Amerika se president, George W. Bush gesê: “Indien ons belangstel om ons land op die langtermyn te beskerm, is die beste manier om dit te doen deur vryheid en demokrasie te bevorder.”

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is ’n antichris?

LKG Redaksie

Wat het die apostel Johannes bedoel toe hy gewaarsku het dat “daar nou ook baie antichriste [bestaan]”? Wat is ’n antichris?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Onheil op onheil!

Douglas S. Winnail

Die wêreld het die afgelope dekade 'n reeks ongekende rampspoedige gebeure beleef!

Lees Meer...
^