http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2003


Persoonlik - Reageer op die Waarheid

Roderick C. Meredith (1930-2017)

As daar een ding is wat ek vir u as leser van Die Wêreld van Môre kon toewens, was dit dat u die geloof en moed kan hê om op die Waarheid te reageer. 

Lees Meer...

Armageddon

Richard F. Ames

Sal die koms van die nuwe eeu wêreldwye kernvernietiging bring of sal dit ’n era van blywende vrede inlei? Sal die geprofeteerde “Oorlog van Armageddon” die planeet oorweldig? Sal die mensdom oorleef? Wat sê die Bybel? Kom Armageddon werklik?

Lees Meer...

Wie was die God van die Ou Testament?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Verstaan u die ware oorsprong van Jesus Christus? 
Weet u wie werklik die Tien Gebooie gegee het? Wie was werklik die God van die Ou Testament?

Lees Meer...

Het Jesus die Sabbatdag ontheilig?

Dexter B. Wakefield

Die pluk van koringare

Lees Meer...

Wat is ware opvoeding?

Richard F. Ames

’n Groot deel van die hedendaagse opvoeding is gegrond op ateïstiese of selfs anti-God konsepte. In die millennium sal God se lewenswyse ’n absolute ommekeer bring in opvoeding, maar u kan die egte waardes van opvoeding nóu ervaar!

Lees Meer...

Wat is ’n roeping van God?

Douglas S. Winnail

Is u geroep? Wat doen u met daardie roeping?

Lees Meer...
^