Gaan u na die HEL? |
Richard F. Ames |
Is afgestorwe geliefdes nie besig om te ly terwyl hulle gemartel word omdat hulle Jesus Christus nooit aangeneem het nie? Die waarheid is nie wat die meeste mense dink nie. |
Lees Meer... |
Sal ons ag slaan op die waarskuwings? |
Douglas S. Winnail |
Die wêreldwye omwenteling behoort niemand wat bekend is met die Woord van God te verbaas nie. Wat sal gebeur indien ons God nie gehoorsaam nie? |
Lees Meer... |
Die aanslag teen die term “normaal” |
Wallace G. Smith |
Wat is vandag normaal op die gebied van seks, geslag en seksualiteit? Wat is 'n normale huwelik en 'n normale gesin? |
Lees Meer... |
Die beste wat 'n man kan doen |
Rod McNair |
Nie lank gelede nie, het ek my dogter se kollege openingseremonie bygewoon. Dit was 'n opwindende dag vir studente wat baie hard gewerk het om hulle studies te voltooi en dit was bemoedigend om te dink aan die harde werk en vasberadenheid wat dit van elkeen van daardie gegradueerdes geverg het om net daar te wees. |
Lees Meer... |
VIND DIE VREUGDE - Daar is 'n doel met die pyn |
J. Davy Crockett III |
Ek het 'n ruk gelede 'n ou vriend besoek wat met 'n ernstige gesondheidsprobleem gesukkel het. Daar was op 'n stadium 'n mate van verbetering maar hy het later die verpletterende nuus verneem dat sy toestand 'n negatiewe wending geneem het. Wat na goeie behandeling gelyk het, was toe baie minder doeltreffend as wat verwag is. Op daardie stadium was die prognose nie goed nie. |
Lees Meer... |
Wees bedag op u verstand |
Jonathan McNair |
Hoe verwag u om onthou te word? Watter reputasie sou u wou nalaat? Babas dink net aan hulle eie behoeftes. Namate ons egter ons tienerjare bereik en ouer word, raak ons meer bekommerd oor wat ander mense van ons dink – dit is ook reg so. Ons lees: “Die seun laat hom alreeds aan sy handelinge ken, of sy handelwyse suiwer en of dit reg is” (Spreuke 20:11). |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Is die Heilige Gees 'n Goddelike Wese? |
LKG Redaksie |
Vraag: Ek lees al vir 'n geruime tyd u tydskrif en kyk na u TV-uitsendings. Ek het opgemerk dat u klaarblyklik nie oor die Heilige Gees as persoon praat nie. Waarom nie? Wat is die Heilige Gees, indien dit nie 'n derde persoon in 'n Goddelike drie-eenheid is nie? |
Lees Meer... |
Die strewe na blywende geluk |
Gerald Weston |
'n Wyse en ryk koning – die verstandigste en rykste van sy tyd – het gesoek na die geheim van 'n gelukkige lewe. Hy het vreugde gesoek in wyn, vroue, musiek en in nog baie ander dinge. Hy kon kies om die bekwaamste komediante en musikante voor hom te laat optree. |
Lees Meer... |
Beantwoord die groot vraag |
Brian Pomicter |
Dit is dié vraag van ons lewe, maar waar kan ons die antwoord vind? Jong kinders is van nature nuuskierig. Hulle kyk met verwondering na skilderagtige omgewings en word oorweldig deur die skoonheid en die verskeidenheid plant- en dierelewe wat hulle waarneem. Wat beteken dit alles? Waarom bestaan al hierdie dinge? |
Lees Meer... |