http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2018


As die Here God is

Gerald Weston

Die lewe is kort! Dit is baie korter as wat ons gedink het ná ons die eerste keer daarvan bewus geword het dat ons lewens eendag tot ’n einde sal kom. Een van hierdie werklikhede is dat die lewe inderdaad kort is en die tyd om iets te bereik, uitloop.

Lees Meer...

DIE WAARHEID AGTER DIE PROTESTANTSE HERVORMING - Die Hervorming groei

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Was die Protestantse beweging ’n opregte poging om die Nuwe-Testamentiese Christelikheid te herstel? Toon die “vrugte” dat dit gemotiveer en gelei was deur die Gees van God? Lees die verrassende WAARHEID in hierdie vierde aflewering van dr. Roderick C. Meredith se reeks artikels wat die gordyn op die Protestantse Hervorming lig!

Lees Meer...

Wat kom na die Derde Wêreldoorlog?

Richard F. Ames

Volgens Bybelprofesieë is dit baie duidelik dat daar moeilike tye voorlê maar maak dit nét so duidelik dat daar ’n wonderlike wêreld van hoop en vreugde volg. Die Bybel openbaar dat die “Derde Wêreldoorlog” inderdaad nader kom – maar dit bied ook ’n bemoedigende boodskap oor die wêreld wat ná die konflik wag!

Lees Meer...

Waarom kinders die spoor byster raak - Deel 2

Gerald Weston

Dit is noodsaaklik dat ons verstaan dat die foute wat ons as ouers soms maak ’n invloed kan hê op ’n manier wat ons moontlik nie voorsien het nie. Alle ouers smag daarna dat hulle kinders suksesvol in die lewe sal wees. Ongelukkig werk dinge nie altyd so uit nie.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Karakter en die Hertog van Edenburgh-toekenning

Simon R.D. Roberts

Verlede jaar het die Hertog van Edinburgh-toekennings (DofE) vir jong mense, sy 60ste jaar bereik. In al dié tyd het dit buitengewone sukses behaal en die wêreld se voorste jeugprestasie-toekenning geword.

Lees Meer...

Keerpunte in die wêreld se geskiedenis: Hoe Brittanje MAGTIG geword

Douglas S. Winnail

Hoe kan so ’n klein eiland-koninkryk so ’n belangrike invloed gehad het op die vorming van die moderne beskawing? Baie mense veronderstel dat geskiedenis ’n vervelige onderwerp oor lankvergete name, datums, veldslae en plekke is. Die feite van die geskiedenis, wanneer dit deur die lens van Bybelse profesie beskou word, openbaar egter hoe die hand van God die loop van geskiedenis volgens ’n voorafbepaalde plan gelei het.

Lees Meer...

VRAE EN ANTWOORDE: Het God aan Petrus gesê om onrein diere te eet?

LKG Redaksie

Gee God in Handelinge10:9-16 aan Christene toestemming om te eet wat voorheen as “onrein” diere beskou is (soos gedefinieer in Deuteronómium 14:3-21 en Levitikus 11:1-47)?

Lees Meer...
^