http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2017


Laat elke dag tel!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Soos die meeste van u wat die nuus volg weet, lewer ’n toenemende aantal ontleders en kenners nou kommentaar oor hoe vinnig wêreldgebeure en maatskaplike veranderings plaasvind.

Lees Meer...

Die antwoord

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waarom is ons nasies in so ’n warboel? Sal oorloë ooit ophou? Sal die mensdom homself binnekort vernietig? Is daar enige hoop vir ons wêreld en vir u? Daar is ’n antwoord en dit sal u lewe vir ewig verander!

Lees Meer...

Oorwinning oor die dood!

Richard F. Ames

Baie ateïste en niegelowiges neem aan dat die dood die einde is. Baie gelowiges aanvaar dat diegene wat nog nooit Christus se naam of leerstellings gehoor het nie, hel toe sal gaan wanneer hulle sterf. U Bybel openbaar die bemoedigende waarheid wat ons almal behoort te weet!

Lees Meer...

Europese migrasie: Krisis en gevolge

John Meakin

Europa het oor die eeue heen ’n gespanne verhouding met sy minderheidsgemeenskappe gehandhaaf. Wat sal die invloei van die Midde-Oosterse vlugtelinge vir ’n kontinent beteken wat gretig is om weer met sy legendariese oorsprong te herenig?

Lees Meer...

Londen roep: Die jaar van Shakespeare

Adam J. West

William Shakespeare, dramaturg, digter en buitengewone woordsmid, het aan die wêreld ’n voortreflike uiteensetting en kragtige (hoewel by tye onkuis) prosa nagelaat. Die jaar 2016 het die 400ste herdenking van Shakespeare se dood gekenmerk. Regdeur Engeland was feestelikhede ter ere van hierdie nasionale ikoon vir sy onskatbare bydraes tot die Engelse kultuur, kuns en taal geskeduleer.

Lees Meer...

Môre se jeug: Yster slyp yster

Phil Sena

Watter eienskappe soek u in ’n vriend? Is ’n persoon se voorkoms vir u die belangrikste? Dink u mense is “cool” as gevolg van hulle gedrag of hoe hulle aantrek? Heg u dalk meer waarde aan ’n persoon se karakter en ander eienskappe én hulle invloed op u lewe?

Lees Meer...

Vrae & Antwoorde: Ek wonder elke Paasfees

LKG Redaksie

Ek wonder elke Paasfees: Wat het gekleurde eiers en wollerige hasies met die dood en opstanding van Christus te doen?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis

Douglas S. Winnail

Baie mense is van mening dat die Westerse beskawing, wat meer as 2,000 jaar gelede dateer, op die Romeinse reg en Griekse idees van demokrasie gebou is.

Lees Meer...
^