http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2018


Wat is die beste leermeester?

Gerald Weston

Leer u uit ondervinding of is u iemand wat “skynbaar nooit iets leer nie?” Ongeag of u is of nie is nie, die vraag bly: Is ervaring die beste leermeester of is daar ’n beter manier? Indien wel, wat is dit?

Lees Meer...

Die waarheid agter die Protestantse Hervorming - Martin Luther losgelaat

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Het die Protestantse Hervormers ’n terugkeer na ware Nuwe-Testamentiese Christelikheid tot gevolg gehad? Was die hervormers deur God se Heilige Gees gelei? Die waarheid wat in hierdie reeks bevat word is verbasend.

Lees Meer...

Sondes van rassisme, wetteloosheid en wêreldsgesindheid

Gerald Weston

Wat is besig om in ons wêreld te gebeur? Hoekom is mense met soveel haat gevul dat hulle doelbewus onskuldige mans, vrouens en kinders raakry om hulle perverse agendas op een of ander manier te bevorder? Waarom sien ons ’n styging in wettelose geweld – boewe met klapmusse wat vensters stukkend slaan, brande stig en motors omgooi? Wat word van ons wêreld?

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Die Balfour Deklarasie word 100 jaar oud

John Meakin

Britse ingryping in die geskiedenis van die Joodse mense, gaan ’n eeu later steeds voort om ’n merkbare invloed op die wêreld te hê.

Lees Meer...

Marijuana of te wel Dagga: Wat hulle u nie vertel nie (Deel 1)

Stuart Wachowicz

DEEL 1: Indien dit wettig is, is dit dan nie veilig nie?
Pogings om die gebruik van dagga te wettig – vir “medisinale” sowel as ontspanningsdoeleindes – neem voortdurend toe en vind aanklank in die sale van staats- en nasionale regerings. Kanada beplan om in die middel van 2018 die eerste G7-nasie te word om dagga landwyd vir ontspanning te wettig.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Kan ons ’n nuwe Aarde skep?

Wallace G. Smith

Die Bybel vertel aan ons dat, voordat die mens geskape is, ons planeet “woes en leeg” was – ’n geheel en al verwoeste en onbewoonbare wildernis (Génesis 1:2). Tog het God dit herstel en dit in slegs ses dae ’n pragtige paradys vol lewe vir die mensdom gemaak.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is ’n “antichris”?

LKG Redaksie

Wat het die Apostel Johannes bedoel toe hy gewaarsku het dat “baie antichriste gekom het”? Wat is ’n antichris?

Lees Meer...
^