http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Roe is uit, Dobbs is in: DIE STAND VAN ABORSIE IN AMERIKA

01 September 2023William Bowmer

Wat sal verander met die afskaffing van Roe v. Wade en wat sal nie verander voor Christus se Wederkoms nie?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Het die Apostel Paulus gesê dat alle diere vir voedsel gebruik kan word?

01 September 2023LKG Redaksie

Ek het so pas 1 Timòtheüs 4:4 gelees, waar die apostel Paulus sê dat “alles wat deur God geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie”. Beteken dit nie dat elke dier vir die mens geskik is as voedsel nie?

Lees Meer...

Het verskeidenheid te ver gegaan?

01 Julie 2023Gerald Weston

Kyk rond en u sal ’n wêreld sien wat getuig van God se liefde vir verskeidenheid. Ons planeet het talle bergreekse, valleie en vlaktes. Kabbelende stroompies en riviere in die berge wat paadjies vorm wat na mere, laagliggende areas en uitgestrekte oseane lei. Ons sien reënwoude, woestyne en alles tussenin.

Lees Meer...

Duitsland getransformeer

01 Julie 2023Gerald Weston

Hierdie werk voorspel reeds dekades lank wat Duitsland se geprofeteerde rol in wêreldgebeure sal wees voor Christus se Wederkoms. Die vraag is: Hoe?

Lees Meer...

Sewe sleutels vir Bybelstudie

01 Julie 2023Richard F. Ames

’n Mens sou dalk dink dat al hoe meer mense hulle tot die Bybel sou wend vir wysheid en bemoediging in moeilike tye. U sou egter verkeerd wees. ’n Verslag van April 2022 deur die American Bible Society het bevind dat ongeveer 26 miljoen Amerikaners gedurende 2021 meestal of heeltemal opgehou het om die Bybel te lees.

Lees Meer...

Roe vs. Wade vs. Amerikaanse Kongres vs. God

01 Julie 2023William Bowmer

As gevolg van ’n dokument wat uitgelek het is die hooggeregshof in party-politiek betrek. Wat voorspel dit vir Amerika?

Lees Meer...

’n Sabbatsrus vir ’n angsvolle wêreld

01 Julie 2023Rod McNair

Indien u gebuk gaan onder gevoelens van angs, is u nie die enigste nie. Wat kan u daaraan doen? Behoort u dalk ’n “Sabbat leefstyl” te oorweeg?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Geprogrammeer om te soek

01 Julie 2023Bryan Fall

God het ons breine só ontwerp dat ons plesier en erkenning nastreef. Hoe kan ons daardie godgegewe strewe gebruik om hom te eer?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Gee die Bybel teenstrydige weergawes van Judas Iskáriot se dood?

01 Julie 2023LKG Redaksie

Jammer as hierdie vraag morbied is, maar ek is ’n bietjie verward. Ek lees in die boek Matthéüs dat Judas Iskáriot homself opgehang het, maar later lees ek in die boek Handelinge dat hy basies ontplof het. U het al voorheen gesê dat die Bybel homself nooit weerspreek nie, maar dit lyk nie of hierdie weergawes ooreenstem nie. Presies hoe het Judas Iskáriot gesterf?

Lees Meer...

Die skrikwekkendste vers in die Bybel

01 April 2023Gerald Weston

Ware Christelikheid is meer as ’n intellektuele oefening en wanneer dit ernstig opgeneem word, verander dit lewens.

Lees Meer...
^