http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Persoonlik - Waar en hoe moet u tot God bid?

01 Julie 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons plaaslike koerant, die CharlotteObserver, het onlangs ’n artikel gepubliseer wat “deurry”-gebede beskryf (6 Mei 2011). Die predikante en kerkleiers wat betrokke was, het gesê dat hulle “kitskos-restaurante en deurry-banke nageboots het”.

Lees Meer...

Hervestig Oorspronklike Christelikheid

01 Julie 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

Vir die meeste mense wat hulself “Christene” noem, is die bywoning van ’n erediens op die meeste Sondae, die een enkele daad wat hul godsdienstige toewyding beskryf. Ware Christenskap is egter ’n veranderende manier van lewe wat baie min mense vandag verstaan!

Lees Meer...

Die Skuldbom

01 Julie 2012Dexter B. Wakefield

Die Verenigde State van Amerika is besig om ’n gevaar, meer verwoestend as die kragtigste kernwapen, tegemoet te gaan. Indien die “skuldbom” ontplof, sal dit die ekonomie verwoes – nie net van die V.S.A. nie, maar van die hele wêreld. Is u voorbereid vir wat gaan kom? Is die wêreld se finansiële toestand besig om die vorm van ’n “kernbom” aan te neem?

Lees Meer...

Londen Roep: Van Britte na BRICS

01 Julie 2012Rod King (1949-2019)

Baie lande het aan hul mense identifiserende name gegee. Nieu-Seelanders noem hulself “Kiwis” terwyl die Australiërs graag “Aussies” genoem wil word. Die Britte dan? Wel, hulle het ’n stoïsynse naam vir hulself. Hulle noem hulself “Britte”. Dit dra ’n sekere soliede, betroubare klank.

Lees Meer...

Gehoorsaamheid versus Genade

01 Julie 2012Richard F. Ames

Kan ons redding “verdien” deur gehoorsaamheid aan God? Wat beteken God se genade vir Christene? Is dit ’n “vrypas” vir wanneer ons sondig, of is dit ’n kragtige middel om ons te help om die lewensweg wat Jesus Christus Sy volgelinge geleer het, uit te leef? Dit is noodsaaklik dat u weet!

Lees Meer...

Herstel vinnig!

01 Julie 2012Rod McNair

Ons almal faal van tyd tot tyd. Hoe reageer ons egter wanneer mislukking voorkom? Raak ons mismoedig, of staan ons op en probeer weer ’n keer? U Bybel gee waardevolle insig in hoe om mislukking te gebruik as ’n springbord na sukses! U kan die lewe se terugslae verander na ’n springbord vir geestelike sukses!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Ou Testament

01 Julie 2012LKG Redaksie

Christene is veronderstel om Jesus Christus te verkondig asook Sy kruisiging en dat Hy uit die dood opgestaan het. Waarom haal u tydskrif dan so dikwels aan uit die boeke van die Ou Testament?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Vergeetagtigheid, ongehoorsaamheid en skielike ondergang!

01 Julie 2012Douglas S. Winnail

Min mense verstaan vandag waarom Groot-Brittanje die wêreld se eerste supermoondheid geword en ’n ryk verkry het wat oor die hele wêreld gestrek het, of hoekom Amerika verrys het om die wêreldverhoog te oorheers.

Lees Meer...

Persoonlik - ’n “Lewenswyse”

01 Mei 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene mense sê hulle is op soek na die ware “standaarde” of “waardes”. Sommiges beproef verskillende “new age”-geloofstelsels, of verskeie idees en teorieë uit die populêre sielkunde.

Lees Meer...

Wat is die “Werk” van God?

01 Mei 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat behoort die Kerk te doen? Is dit genoeg om die regte dinge te glo, of is daar iets wat ware Christene behoort te doen as ’n gevolg van hul geloof? Te midde van soveel godsdienstige verwarring, het u Bybel die antwoord!

Lees Meer...
^