http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die loon van die sonde

01 September 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die Verenigde State van Amerika kry tans geweldig swaar omdat hulle hul rug gekeer het op die God van die Bybel. ’n Nasie wat eens die ongeëwenaarde seëninge van God ontvang het, staar nou ekonomiese rampe, misdaad, oorlog, siektes – selfs dreigende binnelandse terrorisme – in die gesig. Waarom? Wat sal die gevolge wees?

Lees Meer...

Vyf sleutels tot profetiese begrip

01 September 2010Richard F. Ames

Is die Skrif slegs maar ’n verborgenheid? Is die beelde daarin slegs onbegryplike simbole wat niemand kan verstaan nie? Of het God aan ons die middele voorsien om uit te ken wat Bybelse profesieë vir ons toekoms beteken – asook vir die hedendaagse lewe?

Lees Meer...

Londen Roep: Breekbaar soos ’n rots?

01 September 2010Rod King (1949-2019)

Wat gaan van Gibraltar word nou terwyl die Britse vlootmag verswak?

Lees Meer...

Sodat ons nie vergeet nie

01 September 2010John Meakin

Hoe oorloë sal eindig en vervang word deur vrede. Toe Brittanje se laaste soldaat van die Eerste Wêreldoorlog gesterf het, wat het nog saam met hom gesterf? Het die wêreld die lesse van oorlog geleer – en sal dit ooit die lesse van vrede leer? U Bybel bevat die antwoord!

Lees Meer...

Pole en die erfenis van die Tweede Wêreldoorlog

01 September 2010Rod McNair

Hierdie maand, sewentig jaar gelede, het die Tweede Wêreldoorlog begin met Duitsland se inval in Pole. Op die 70ste herdenking van hierdie historiese gebeurtenis, wat leer Pole se verlede aan ons oor hul toekoms – en oor die toekoms van wêreldoorlog?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Behoort ons in werklikheid enigsins tot Christus te bid?

01 September 2010LKG Redaksie

Jesus se dood en opstanding het die sluier, wat tussen mense en God die Vader was, gelig (Mattheüs 27:51; 2 Korinthiërs 3:14-16). Aangesien ons nou direkte kontak het met die Vader, anders as die mense uit die antieke tyd wat slegs die God van die Ou Testament – Jesus Christus (1 Korinthiërs 10:4) – geken het, waarom is dit nodig dat ons tot Jesus moet bid? Behoort ons in werklikheid enigsins tot Christus te bid, aangesien Hy gekom het om die Vader aan ons bekend te maak (Johannes 14:7)?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Bevordering van boosheid, veroordeling van die goeie

01 September 2010Douglas S. Winnail

Gedurende 2009 het President Barack Obama Junie 2009 as “Lesbiese, Hemofiele, Biseksuele en Transgeslagtelike Trots Maand” verklaar in die Verenigde State. Deur dit te doen, het hy sy hoop uitgespreek dat Amerikaners daartoe sal kom om hierdie seksuele neigings as normaal en aanvaarbare gedrag te beskou!

Lees Meer...

Persoonlik - Geestesoorlog

01 Julie 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

Agter die skerms van die belangrikste wêreldgebeure – wat egter alle wêreldgebeure en maatskaplike bewegings totaal deurdrenk – is die feit dat daar ’n werklike oorlog deur geeste gevoer word om beheer te verkry oor die mensdom se harte en verstande.

Lees Meer...

Amerika se laaste dae?

01 Julie 2010Roderick C. Meredith (1930-2017)

U hele toekoms is op die spel! Dit word nou beïnvloed deur magte buite u beheer. U behoort te verstaan.

Lees Meer...

Die Helder Lyn

01 Julie 2010Dexter B. Wakefield

Regslui beskryf die “helder lyn-reël” as ’n duidelike standaard, afgelei van objektiewe feite, wat geen ruimte laat vir dubbelsinnigheid of interpretasie nie. Anders as regulasies wat “balanserende toetse” behels, is ’n helder lyn-wet duidelik omskryf.

Lees Meer...
^