http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die honde van oorlog

01 November 2014J. Davy Crockett III

Is daar enige hoop vir vrede in ons wêreld wat moeg is van oorlog?

Lees Meer...

Die dag van die HERE

01 November 2014Richard F. Ames

Die Skrif vertel van ’n tyd aan die einde van hierdie tydperk wanneer God die opstandige mensdom sal neerwerp ter voorbereiding van Jesus Christus se wederkoms.

Lees Meer...

Môre se jeug: Bou pilare vir sukses

01 November 2014Jonathan McNair

Wil u iets van u lewe maak? Wil u ’n sukses wees? Sukses in die lewe gebeur nie per ongeluk nie. Sukses is die resultaat van beproefde beginsels.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: die geboortedatum van Jesus Christus

01 November 2014LKG Redaksie

Is daar ’n goeie rede waarom 25 Desember as die geboortedatum van Jesus Christus verwerp word?

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Hoe groot is die heelal? 

01 November 2014Wallace G. Smith

Koning Dawid, die vegter-digter van antieke Israel, het een aand opgekyk na die naghemel en gevra: “As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het – wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?” (Psalm 8:4-5).

Lees Meer...

Persoonlik - Geniet dit terwyl u kan?

01 September 2014Roderick C. Meredith (1930-2017)

Duisende mense in Amerika is verheug oor die onlangse besluit deur die Hooggeregshof om die skynbaar geldige homoseksuele anti-Goddelike leefstyl wettig te verklaar. Die liberale media het met alle mag ingespring en uitgeroep hoe wonderlik dit is dat mans glo met mans kan “trou”.

Lees Meer...

Is dit China se eeu?

01 September 2014Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is China sterk genoeg om die plek in te neem van die Verenigde State wat besig is om sy krag te verloor as ’n supermoondheid? Bybelse profesieë bied ’n antwoord wat u sal verras!

Lees Meer...

Pornografie: Die smerige klein geheimpie

01 September 2014Rod McNair

Ons leef in ’n wêreld van onmiddellike bevrediging teen die spoed van die Internet. Pornografie is maklik om te kry en baie mense vind dit moeilik om daaruit te ontsnap. Met God se hulp kan u vry wees!

Lees Meer...

Waak en Waarsku: Daar is hoop vir ’n wêreld wat swaarkry

01 September 2014Wyatt Ciesielka

Diegene wat die Bybel glo, verstaan dat Jesus geopenbaar het dat ons wêreld baie traumatiese tye in die gesig sal staar in die jare net voor Sy wederkoms. Deesdae kry honderde miljoene mense regoor die wêreld swaar en hoewel baie organisasies en individue probeer help, duur die lyding voort.

Lees Meer...

Londen Roep: Moderne lesse van antieke Pompeii

01 September 2014Adam J. West

Hierdie somer het tienduisende Britte hulle verwonder aan die Britse Museum se uitstalling, “Lewe en dood in Pompeii en Herculaneum”. Dit is ’n kragtige uitbeelding van die toestande in 79 n.C. net voor die ou Italiaanse stede deur ’n massiewe vulkaniese uitbarsting van die berg Vesuvius vernietig is.

Lees Meer...
^