http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Moenie mislei word nie Bybelse beginsels om te keer dat u mislei word!

01 Januarie 2003Douglas S. Winnail

Een van die Bybel se duidelikste waarskuwings behels die gevaar van godsdiensmisleiding. Jesus sê: “Pas op dat niemand julle mislei nie. Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus!

Lees Meer...

Persoonlik - Ware Christene moet MOED hê

01 November 2002Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ware Christene het ’n besondere roeping waaraan hulle getrou moet bly tot die einde toe. Baie van diegene wat bereid is om die eer van God eerder as dié van mense te soek, sal moontlik deur onbeskryflike beproewings en vervolging gaan. Hulle sal definitief baie moed en vasberadenheid moet hê.

Lees Meer...

Sewe redes waarom Christus MOET terugkeer!

01 November 2002Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons het nou ’n keerpunt in mensesake bereik! Namate traumatiese wêreldgebeure begin momentum kry en hul uitwerking op mekaar meer intens raak, moet en SAL ons SKEPPER ingryp!

Lees Meer...

Die Verborgenheid van Openbaring

01 November 2002Richard F. Ames

Dit is een van die beroemdste boeke wat ooit geskryf is, maar is steeds onverstaanbaar vir baie mense. Selfs baie Christene doen nie eens die moeite om dit te lees nie, want hulle voel nie in staat om dit te verstaan nie. Wat is hierdie beroemde boek? Dit is die boek Openbaring, ook bekend as die Apokalips, die heel laaste boek in u Bybel.

Lees Meer...

Wat is die hel?

01 November 2002Richard F. Ames

Is daar werklik ’n vurige hel waar die siele van die vervloekte manne, vroue en kinders vir ewig ly? Word mense, wat deur God na Sy gelykenis geskape is, tans so gepynig? Tradisionele Christendom het ’n antwoord, maar u sal moontlik verbaas -- en gerusgestel wees -- deur wat die Bybel werklik oor die hel te sê het.

Lees Meer...

Persoonlik - Op soek na Ware Christenskap

01 September 2002Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek wil graag die hoofdryfveer, die uiteindelike doelwit van die godsdiensleringe soos in die Wêreld van Môre-tydskrif vervat word, met al ons lesers deel. Diegene van ons wat betrokke is by hierdie Werk, is sonder twyfel “anders”. Hoe en waarom is ons anders?

Lees Meer...

Maak gereed vir Christus se Koms

01 September 2002Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste van ons het seker al predikante so hoor praat. In die World Magazine van 29 April 1999 skryf outeur Andree Seu: “Ek ken 'n pastoor wat graag sê: 'Jesus kom vandag terug,' want, so verduidelik hy, watter dag Hy ookal kom, sal dit 'vandag' wees.”

Lees Meer...

Die Midde-Ooste In Profesie

01 September 2002Richard F. Ames

Dwarsdeur die geskiedenis het die menslike natuur egter oorlog gesien as die finale arbiter van geskille. Die apostel Paulus maak 'n diepsinnige stelling: “En die weg van vrede ken hulle nie. Daar is geen vrees van God voor hulle oë nie” (Romeine 3:17-18).

Lees Meer...

Die Gelykenis van die Tien Maagde Noodsaaklike lesse vir ons tyd

01 September 2002Douglas S. Winnail

Jesus het amper 2000 jaar gelede die gelykenis van die tien maagde vertel (Mattheus 25:1-13). Vir baie mense is dit 'n mooi Bybelstorie oor lampe, olie en huweliksvoorbereiding; tog is die gelykenis eintlik 'n waarskuwing van toestande wat aan die einde van die tyd sal voorkom.

Lees Meer...

Sewe Lesse uit Job - Beproewinge en Toetse

01 September 2002John H. Ogwyn (1949–2005)

Waar was u toe u van die tragiese gebeure van 11 September 2001 te hore gekom het? Ekself was onderweg na Abilene Texas, en het kort na my vertrek van die huis af die eerste berigte oor die motorradio gehoor. 

Lees Meer...
^