http://www.wvm.co.za/boekies.php
logo

Boekies

booklet cover

Armageddon en daarna

Richard F. Ames

Die mensdom ontwikkel nuwe en meer vreesaanjaende tegnologie waarmee hulle hulleself kan vernietig, terwyl politieke en sosiale spanning wêreldwyd toeneem. Sal die jare in die nabye toekoms wêreldwye kernvernietiging bring, of sal dit ’n era van permanente vrede inlui? Sal die geprofeteerde “Slag

...
Lees Meer...
booklet cover

Behoort u Gedoop te word?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat sien u as u na uself kyk? Hoe dringend het u God se vergifnis nodig? Het u werklik 'n Verlosser nodig?
U was moontlik al as kind gedoop, miskien selfs as 'n baba.  U onthou dalk nie eers meer die gebeurtenis nie.  Is u doop werklik geldig en aanvaarbaar in God se oë?  Hierdie is wer

...
Lees Meer...
booklet cover

Bou 'n VREUGDEVOLLE huwelik

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Daar is werklik "sleutels" en beginsels wat die toets van die tyd deurstaan het en wat wel tot 'n VREUGDEVOLLE huwelik kan lei.
Sukses in 'n huwelik hang af van ons gewilligheid om hierdie sleutels TOE TE PAS in ons lewens.

...
Lees Meer...
booklet cover

Die Bybel: Feit of fiksie?

Douglas S. Winnail

Is die Bybel net ’n versameling mites en legendes of is dit die geïnspireerde Woord van God? Baie mense aanvaar dat moderne geleerdheid die Bybel ongeloofwaardig maak, maar die geskiedkundige feite – en die ontdekkings van argeologie – bevestig dat die inhoud daarvan eg is! Die Bybel sit die verled

...
Lees Meer...
booklet cover

Die Dier van Openbaring - Mite, beeldspraak of werklikheid?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Waarheen lei wêreldgebeure? Gaan 'n wêrelddiktator binnekort sy verskyning maak? Presies wie—of wat—is die DIER? Gaan u sy berugte MERK ontvang? Die ongelooflike ANTWOORDE word hier gegee!

...
Lees Meer...
booklet cover

Die Heilige Dae – God se meesterplan

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is Kersfees en Paasfees die heiligste dae van die Christelike kalender?  Nee! Beslis nie op die ware Christelike kalender nie!  Inteendeel, Christus en Sy Apostels het die Bybelse Heilige Dae onderhou wat vandag feitlik heeltemal geïgnoreer word deur die hoofstroom Christendom.
Di

...
Lees Meer...
booklet cover

Die Midde-Ooste in Profesie

Richard F. Ames

Jerusalem is die belangrikste stad in die wêreld. Die Skrif toon aan dat die area rondom dit—die Midde-Ooste—uiteindelik in 'n wêreldoorlog sal ontplof. Weet u wat die Bybel leer omtrent die eindtydse klimaks van wêreldgebeure in daardie area? U mag verras wees!

...
Lees Meer...
booklet cover

Die Tien Gebooie

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die hedendaagse “moderne” samelewing is verdeeld oor die Tien Gebooie. Is daar mee “weggedoen” deur goddelike bevel of deur die mensdom se verskuiwing na wetenskaplike kennis? Moet dit in openbare plekke vertoon word of moet dit beperk word tot die kerk? Is dit ’n las vir “verligte&...

Lees Meer...
booklet cover

Die ware God: bewyse en beloftes

Douglas S. Winnail

Waarom is die God van die heelal nie vandag vir mense werklik nie? Waarom is daar soveel skeptisisme en twyfel oor God? As u al oor hierdie vrae gewonder het, kan die antwoorde u lewe verander! In hierdie boekie sal ons die bron van moderne wanbegrippe oor God

...
Lees Meer...
booklet cover

Die Wêreld van Môre: Hoe sal dit daar uitsien?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

God se Regering sal binnekort na hierdie aarde kom! Hoe sal dit u raak? Wat is die ware toekoms waarop u uself behoort voor te berei?

...
Lees Meer...
booklet cover

Genees God VANDAG?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die Bybel toon aan ons dat daar ’n dag kom wanneer siekte-epidemies ons wêreld sal teister. Dokters en hospitale sal oorval word deur siekes en sterwendes. Diegene wat nie geleer het om op God te vertrou nie, sal geen heenkome hê nie. Indien u egter vandag leer om op God te vertrou en Hom gehoorsaam, sa

...
Lees Meer...
booklet cover

Glo u die Ware Evangelie?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat het Jesus WERKLIK verkondig?  Weet u?  Moenie so seker wees nie! Wat het Jesus bedoel met "die Koninkryk van God"? Hier is opwindende Goeie Nuus:  Daar GAAN 'n nuwe wêreld kom!

...
Lees Meer...
booklet cover

God se Kerk deur die eeue

John H. Ogwyn (1949–2005)

'n Kort geskiedenis van die ware Kerk van God.

...
Lees Meer...
booklet cover

God se mense betaal tiendes!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Het u geweet dat die Skepper ’n finansiële wet het wat op hedendaagse Christene van toepassing is en dat die Almagtige God diegene wat bereidwillig is om daardie wet in geloof te onderhou, sal seën?

...
Lees Meer...
booklet cover

Hervestig die oorspronklike Christenskap

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Indien Jesus van Nasaret vandag na hierdie planeet sou terugkeer, sal Hy die godsdiens wat Sy naam dra, herken?  Glad nie!  Die mensdom het Jesus Christus se leerstellings so verdraai dat die godsdiens wat Sy naam dra feitlik GEEN verwantskap toon met hoe Hy en die Apostels eintlik geleef het en waarin hulle ge

...
Lees Meer...
booklet cover

Is Hierdie die ENIGSTE Dag van REDDING? 

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat sal gebeur met die BILJOENE mense wat nog nooit die ware God leer ken het nie, nog nooit ENIGE vorm van Christelikheid aangeneem het nie? Is hulle vir ewig gedoem tot 'n brandende hel, of tot ’n ewigheid in uiterste duisternis? Wat is die WARE antwoorde op dié vrae?

...
Lees Meer...
booklet cover

Is Kersfees Christelik?

LKG Redaksie

Is dit wat Jesus Christus in gedagte gehad het vir Sy volgelinge? Trouens, wat het hierdie tradisies enigsins te doen met die geboorte van Jesus Christus? Mense sê dikwels “kom ons bring Jesus terug in Kersfees”, maar was Hy ooit daar? Waar kry ons hierdie tradisies vandaan? Die antwoord mag u verbaas!

...
Lees Meer...
booklet cover

Openbaring: Die Verborgenheid Onthul!

John H. Ogwyn (1949–2005)

Baie beskou Openbaring as ’n boek in die Bybel wat die moeilikste is om te verstaan. Sommige mense maak die ingewikkelde vertellings en aanskoulike beskrywings as blote versinnebeelding af, terwyl andere aanneem dat dit vervloë geskiedenis oorvertel. Die waarheid is egter veel meer merkwaardig: indien u Openba

...
Lees Meer...
booklet cover

Satan se vervalste Christendom

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die verstommende boodskap in hierdie boekie sal u raak in die jare wat binnekort voorlê en dit sal ook ’n uitwerking op u ewige toekoms hê! 
Dit is lewensbelangrik. Hierdie inligting is vir baie eeue onderdruk, maar dit is inligting waarvan u kennis moet dra!

...
Lees Meer...
booklet cover

Suksesvolle ouerskap volgens God se riglyne

Jeffrey Fall

Wat is die wesenlike doel van ouerskap? Is dit bloot om kinders groot te maak om onafhanklike, bekwame volwassenes te word, of behels dit veel meer? Lees verder vir die verstommende antwoord!

...
Lees Meer...
booklet cover

Twaalf Sleutels tot Verhoorde Gebed

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waarom verhoor God die meeste mense se gebede nie? Weet u hoe om op sodanige wyse te bid dat u ware resultate sal kry?

...
Lees Meer...
booklet cover

U uiteindelike lotsbestemming

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Hoekom is spesifiek ú gebore? Hoekom laat God toe dat selfs toegewyde Christene vir jare en dekades beproef en vervolg word? Hoekom is dit so belangrik dat ons die sonde moet oorwin?  Wat is die mens se ongelooflike DOEL op hierdie aarde?

...
Lees Meer...
booklet cover

Veertien Tekens wat Christus se Wederkoms Aankondig

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Weet u watter gebeure die grootste gebeurtenis van alle tye—Christus se terugkeer na hierdie aarde—sal aankondig? Leer waarvoor om uit te kyk in die chaotiese wêreldsituasie sodat u nie verward of onvoorbereid sal wees nie.

...
Lees Meer...
booklet cover

Vervulde profesie: God se Hand in wêreldsake

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Vandag staar die mensdom verbysterende krisisse van oorlog, siektes, besoedeling, droogte en hongersnood in die gesig. Waarheen sal dit alles lei? Bybelprofesie onthul dat God deur huidige gebeure werk om ’n toekomstige tyd tot stand te bring wanneer die hele wêreld vrede sal ervaar. Indien u verstaan wat God

...
Lees Meer...
booklet cover

Waar is God se ware Kerk vandag?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Duisende verskillende kerklike organisasies verkondig dat hulle Jesus Christus navolg. Tog onderrig hulle duisende verskillende “evangelies” en kan oor tallose leerstellings nie ooreenstem nie. Is Jesus Christus die Hoof van al hierdie kerklike organisasies? Is Christus verdeeld? Of is daar ’n ware

...
Lees Meer...
booklet cover

Wat is ’n ware Christen?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Daar is meer as 400 sektes en godsdienstige organisasies wat hulself "Christelik" noem! Tog het hulle almal basiese verskille. Sal Jesus die organisasies herken wat Sy naam vandag gebruik? Hoe kan u vir seker weet wat 'n ware Christen is?

...
Lees Meer...
booklet cover

Wat lê voor vir Amerika en Brittanje, asook Suid-Afrika?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Meer as 50 jaar gelede het mnr. Herbert W. Armstrong (1892-1986) 'n boek geskryf, getitel The United States and British Commonwealth in Prophecy. Gedurende sy leeftyd het menige uitgawes van hierdie boek verskyn, maar dit is nou etlike jare al onverkrygbaar aangesien die huidige houer van die kopiereg b

...
Lees Meer...
booklet cover

Watter Dag is die Christelike Sabbat?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Hierdie LEWENSBELANGRIKE onderwerp is veel gewigtiger as wat meeste mense besef! Dit sal bepaal of u regtig die ware God—die Skepper—ken, of nie.Trouens, dit gaan 'n direkte uitwerking hê op u toegang tot die ewige lewe in God se Koninkryk wat binn

...
Lees Meer...
booklet cover

Wie Beheer die Weer?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is “natuurrampe” die onpersoonlike werking van “Moeder Natuur”, of is dit 'n LEWENSBELANGRIKE boodskap van God? Sodanige natuurrampe word soms 'n natuurkrag genoem, so bestier deur God. Maar wat is Sy EINTLIKE rol in die droogtes, hongersnode, vloede en aardbewings wat ons wêrel...

Lees Meer...
booklet cover

Wie of Wat is die Antichris?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Kan u uit die Bybel bewys wie of wat die geprofeteerde Antichris werklik is?  Hierdie is nie die een of ander geheime, kriptiese onderwerp nie.  U korrekte begrip hiervan mag bepaal of u in staat sal wees om die rol wat God vir u in Sy koninkryk beplan te vervul, al dan nie!

...
Lees Meer...
^