http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae en Antwoorde: is die beloning van diegene wat gered is?

01 November 2012LKG Redaksie

Die meeste belydende Christene glo dat diegene wat gered word, na die hemel sal gaan wanneer hulle sterf. Hulle het egter weinig of geen idee oor wat hulle in die hemel sal doen nie. Wat leer die Bybel ons is die beloning van diegene wat gered is?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Dit Kom: ’n “Verenigde State van Europa”!

01 November 2012Douglas S. Winnail

Die ontluikende finansiële krisis wat deur die nasies van die Europese Unie versprei, genereer toenemend oproepe vir die skepping van ’n werklike federale regering vir Europa – ’n Verenigde State van Europa!

Lees Meer...

Persoonlik - Waarom straf God?

01 September 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

In hierdie uitgawe se hoofartikel bewys ek uit die Skrif dat God die Amerikaners en nasies van Britse afkoms gaan tugtig. Baie sal egter vra: “Straf die ware God werklik individue en selfs nasies?”

Lees Meer...

Wat lê binnekort vir u voor?

01 September 2012Roderick C. Meredith (1930-2017)

U lewenswyse gaan absoluut aan skerwe spat binne die volgende paar jaar. Hierdie artikel verduidelik hoe en waarom!

Lees Meer...

Gevare van die okkulte

01 September 2012Richard F. Ames

Is vampier-stories net ’n bron van pret en plesier? Is heksery en astrologie skadelose stokperdjies, of kan hulle skade aanrig aan diegene wat dit beoefen?

Lees Meer...

Londen Roep: Wie sal die bewakers bewaak?

01 September 2012John Meakin

Tagtigjarige Rupert Murdoch se verval in ongenade was net so vinnig as wat dit verootmoedigend was. Verlede Junie was die media-magnaat van News International televisie- en koerantbedryf nog op die kruin.

Lees Meer...

Waarom bekommerd wees oor rommel?

01 September 2012Rod McNair

Sal ons ooit ’n oplossing vind vir die afvalprobleem?

Lees Meer...

9-11 Plus 10

01 September 2012Dexter B. Wakefield

Op 11 September 2001 het ’n stomgeslane wêreld toegekyk hoe tragedie die twee torings van die Wêreld Handelssentrum [WHS], die reuse simbool van die Anglo-Amerikaanse oorheersing van die wêreld se geldsake, in New York City, tref.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Handelinge 10:9-16

01 September 2012LKG Redaksie

Gee God in Handelinge 10:9-16 aan Christene toestemming om vleis te eet wat voorheen as “onrein” beskou was (soos bepaal in Deuteronomium 14:3-21 en Levitikus 11:1-47)?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die nuwe “normaal”?

01 September 2012Douglas S. Winnail

Vir honderde en selfs duisende jare het byna al die Westerse waardestelsels verstaan homoseksuele gedrag is teen die natuurlike orde en die wil van God.

Lees Meer...
^