http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die Aarde: u erfenis!

01 Januarie 2012Richard F. Ames

Jesus het gesê die sagmoediges sal die aarde beërwe, maar miljoene mense glo dat hulle hemel toe gaan wanneer hulle sterf. Wat sê u Bybel?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “Daarom, gaan onder hulle uit..."

01 Januarie 2012LKG Redaksie

In Openbaring 18:4, beveel ’n stem uit die hemel: “Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie”. In 2 Korinthiërs 6:17, word aan ons gesê: “Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem”. Wil God hê dat ek in ’n wildernis moet gaan woon soos ’n kluisenaar, weg van alles wat onrein is? Wat beteken hierdie verse?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Vergete Lesse!

01 Januarie 2012Douglas S. Winnail

Vir baie mense is die Ou Testament presies net dit – oud, verouderd en van min of geen betrekking op ons huidige wêreld nie.

Lees Meer...

Persoonlik - Staan u werklik vir iets?

01 November 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

In hierdie vinnig-bewegende goddelose samelewing behoort elkeen van ons tyd in te ruim om te besluit waarin ons werklik glo – waarvoor ons werklik sal “veg” en indien nodig, sal sterf. Vandag se materialistiese, wêreldse beskawing het ’n byna oorweldigende invloed op die meeste mense wat hulself Christene noem.

Lees Meer...

Wie se opinie tel?

01 November 2011Roderick C. Meredith (1930-2017)

Maak “mag iets reg”? Regeer die meerderheid? Is “kundiges” die mense na wie ons moet opsien vir antwoorde? Ons lewe in ’n wêreld wat uitermate verward is oor gesag. Kom daar ’n einde aan hierdie verwarring? U behoort te weet!

Lees Meer...

Oortuiging, korreksie en bekering

01 November 2011William Bowmer

"Iemand wat teen sy sin oortuig word, huldig nog steeds dieselfde opinie [A man convinced against his will is of the same opinion still]”. 
Hierdie alombekende gesegde – wat toegedig word aan hoë persoonlikhede wat strek vanaf Benjamin Franklin tot Sir Walter Raleigh tot die digter Samuel Butler – is nou bevestig deur moderne navorsers.

Lees Meer...

Vrede op aarde?

01 November 2011Rod McNair

Watter Heilige Dag belowe ware wêreldvrede? Die antwoord mag u verras!

Lees Meer...

Londen Roep: Maria se bruidskat

01 November 2011Rod King (1949-2019)

Presies 61 jaar gelede hierdie November, het Pous Pius XII van die Rooms-Katolieke Kerk die leerstelling dat Maria, die moeder van Jesus, liggaamlik in die hemel opgeneem is aan die einde van haar lewe, as dogma verklaar.

Lees Meer...

Sal Islam Europa verander?

01 November 2011Dexter B. Wakefield

Van Keiser na Konstantyn na ... Kalifaat? Wat kan die Skrif en die geskiedenis ons leer oor Europa se toekoms en die opkoms van Islam in die Weste?

Lees Meer...

Tekens van Christus se wederkoms

01 November 2011Richard F. Ames

“Daar was nog altyd oorstromings, droogtes en aardbewings”, mag die skeptici sê. U Bybel onthul egter die tekens om dop te hou, wat aan ware Christene sal wys wanneer Jesus Christus se wederkoms naby is. Kan u daardie tekens uitken? 

Lees Meer...
^