http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Die Groot Opdrag

01 Mei 2012William Bowmer

Hierdie bekende gedeelte uit die Evangelie van Mattheüs word dikwels die “Groot Opdrag” genoem.

Lees Meer...

Die raaisel van die huwelik opgelos

01 Mei 2012Rod McNair

Is die huwelik uitgedien? Is dit selfs toepaslik in ons moderne tyd? Hoekom tree mense nog steeds in die huwelik, ten spyte van so baie aanslae op hierdie eens kosbare instelling? Die Bybel gee kragtige insig wat u waardering van die huwelik kan verdiep!

Lees Meer...

Londen Roep: Vierhonderd jaar van die King James Bybel

01 Mei 2012John Meakin

Die mees invloedryke boek wat nog ooit in Engels geskryf is, gedenk sy 400ste bestaan hierdie jaar!

Lees Meer...

Bemeester stres

01 Mei 2012Richard F. Ames

Verander u stres na nood? Wonder u hoe u sal kan voortgaan om by te hou met die druk van die daaglikse lewe en die dolle pas van die wêreld rondom u? U mag dalk sewe kragtige Bybelse strategieë vir die oorwinning van stres, oorweeg. Kan ons as individue In hierdie tyd van oorloë, gevare, krisisse en rampe, vrede vind?

Lees Meer...

’n Islamitiese wind

01 Mei 2012Dexter B. Wakefield

Frustrasie, vernedering – dan wanhoop. Mohamed Bouazizi het probeer, om as ’n straatsmous, sy gesin te onderhou, toe Tunisiese polisie sy groentekarretjie en produkte gekonfiskeer het.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “onsterflike siel”?

01 Mei 2012LKG Redaksie

In die boek van Job lees ons: “Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak” (Job 32:8). Later in die hoofstuk, sê Job: “... die gees in my binneste dring my” (vers 18). Verwys hierdie Ou-Testamentiese gedeeltes na God se Heilige Gees, of na ’n “onsterflike siel” binne-in menslike wesens?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Die ware Evangelie word verkondig!

01 Mei 2012Douglas S. Winnail

Die meeste belydende Christelike kerke vandag glo dat hulle die opdrag van Jesus volg, nl. “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom” (Markus 16:15).

Lees Meer...

Ruimte-oorloë aan die kom?

01 Maart 2012Richard F. Ames

U Bybel waarsku oor ’n tyd wanneer oorlog in die ruimte die planeet Aarde en alle lewende wesens sal skud. Hoe sal dit u toekoms raak? U behoort te weet!

Lees Meer...

Paasfees of Pasga: Watter een is vir Christene?

01 Maart 2012Dexter B. Wakefield

Hierdie lente (noordelike halfrond) sal miljarde mense Jesus Christus se opstanding herdenk deur die antieke seremonie van Paasfees te vier.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “astrale projeksie” of “buite-die-liggaam ondervindings”?

01 Maart 2012LKG Redaksie

Baie mense glo dat ’n mens se siel of gees van die liggaam geskei kan word en na ver afgeleë plekke buite die liggaam se bereik, kan beweeg. Dit is nie net ’n “New Age” of “Oosterse geloofs”-idee nie; selfs mense wat hulself Christene noem, glo in “astrale projeksie” of “buite-die-liggaam ondervindings”. Leer die Bybel ons dat ’n mens se siel of gees buite die liggaam kan funksioneer?

Lees Meer...
^