http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Soek u na God?

01 Julie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is God vir u ’n werklikheid? Is Hy ’n noodsaaklike teenwoordigheid in u lewe, of net ’n abstrakte konsep wat geen verskil maak nie? Wend u die belangrike Bybelse hulpmiddels aan wat u nader aan Hom kan trek?

Lees Meer...

Londen Roep: Brittanje doen afstand van die reëls

01 Julie 2015Rod King (1949-2019)

Die Engelse se wantroue in “alles Europees” dateer reeds eeue terug - ’n wantroue wat beslis versterk is deur die Spaanse Armada, Napoleon en Adolf Hitler. Vir baie Britte was daar te veel kontinentale geweldenaars wat met gierige oë na hulle “sceptered isle” gekyk het. Die Engelse het weggeskram van enige leier wat sý wil wou afdwing op ’n nasie wie se mense hulle vryheid meer waardeer het as byna enige ander nasie in Europa. Waarom is dit so?

Lees Meer...

Die geluide van somer

01 Julie 2015J. Davy Crockett III

Hoe kan u u fokus behou met die geroesemoes van bedrywighede rondom u?

Lees Meer...

Die einde van oorlog?

01 Julie 2015John Meakin

Tydens die 100ste herdenking van die begin van die Eerste Wêreldoorlog, wat kan die “oorlog om alle oorloë te beëindig” ons leer oor die mens en die menslike natuur? ’n Blik op die verlede kan ons baie leer oor ons toekoms.

Lees Meer...

Môre se jeug: Jy is nie dom nie

01 Julie 2015Phil Sena

Het jy al ooit aan jouself gedink as minder intelligent as ander? Het die ander kinders by die skool jou “dom” genoem? Indien wel, hoe het dit jou laat voel oor jou vermoë om te leer en om beskou te kon word as ’n goeie student?

Lees Meer...

Die vloeistof van die lewe

01 Julie 2015Wallace G. Smith

Een van die wonders van ons pragtige skepping is oral rondom ons en word as vanselfsprekend aanvaar en dikwels nie eers raakgesien nie. Trouens, soms kyk ons reg daardeur! Hoewel baie algemeen op ons planeet, verteenwoordig dit een van die heel merkwaardigste substansies in die heelal. Wat is dit?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “Gebruik dit of verloor dit” is ’n lewensbelangrike beginsel vir ’n Christelike lewe!

01 Julie 2015LKG Redaksie

“Gebruik dit of verloor dit” is ’n lewensbelangrike beginsel vir ’n Christelike lewe!

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die ekumeniese misleiding

01 Julie 2015Douglas S. Winnail

Regdeur ’n geskiedenis van byna 2,000 jaar, het die Christendom verskeie groot skeurings ervaar en duisende versplinterende sektes opgelewer. Ernstige pogings is nogtans nou aan die gang om die verdeeldheid te herstel en die versplinterde stukke weer saam te voeg. 

Lees Meer...

Persoonlik - Die soeke na ware Christenskap

01 Mei 2015Roderick C. Meredith (1930-2017)

Soos baie van u wat hierdie tydskrif lees weet, het ek al in die verlede geskryf dat ek ’n redelik “gewone” opvoeding gehad het. Ek het grootgeword in die suidweste van Missouri en was vir 19 jaar lank lidmaat van ’n baie gerespekteerde “hoofstroom” kerk.

Lees Meer...

Sal u agtergelaat word?

01 Mei 2015Roderick C. Meredith (1930-2017)

Vertrou u die “wegraping” om u die eindtydse beproewinge te spaar? Of het God moontlik vir u ’n wonderlike plan in die toekoms?

Lees Meer...
^