http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2010


Persoonlik - Reageer op die Waarheid!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

As daar een ding is wat ek vir u as leser van Die Wêreld van Môre kon toewens, was dit dat u die geloof en moed kan hê om op die Waarheid te reageer.

Lees Meer...

Die Waarheid wat byna niemand weet nie!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat gebeur met ’n kind wat “ongered” sterf? Wat gaan werklik gebeur met “oom Ben” wat tog so lief vir sy drankie was? Is biljoene Moslems, Hindoes en anti-Christene vir ewig verlore?

Lees Meer...

Bestaan daar ’n werklike duiwel?

Richard F. Ames

Beïnvloed die wêreld van okkultisme ons jeug en ons hele samelewing toenemend? Is die duiwel werklik, en indien wel, hoe mislei hy die mensdom?

Lees Meer...

Waarom is u gebore?

Douglas S. Winnail

Die mees diepsinnige vraag wat u seker ooit kan stel aangaande die doel vir die bestaan van die mens is: Waarom is die mens hier op aarde? Vir duisende jare bespiegel filosowe daaroor en bied die verskillende gelowe verskeie en teenstellende antwoorde.

Lees Meer...

Wat gebeur wanneer u sterf?

Richard F. Ames

Daar is baie vreemde beskouings aangaande die lewe na die dood! In die naam van Christelikheid word baie teenstrydige  idees onderrig. Wat gebeurwerklik wanneer u sterf?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “onsterflike siel”

LKG Redaksie

Verwys die Bybel se stelling “die Gees in die mens” (Job 32:8, 18) na God se Heilige Gees, of na ’n “onsterflike siel” in mense wesens?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Waar is die “Verlore” Stamme van Israel?

Douglas S. Winnail

Geleerdes en Bybelstudente wonder lank reeds oor waar die Verlore Stamme van Israel hulself bevind. Baie het aangeneem dat hulle na ’n tydperk van gevangenskap in antieke Assirië uit die geskiedenis verdwyn het of dat hulle na Jerusalem terug gedwaal en as Jode bekend geword het.

Lees Meer...
^