http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2024


Nog nie “My Vader se wêreld nie”

Gerald Weston

“This Is My Father’s World” is ’n gewilde lied wat geskryf is deur Maltbie Davenport Babcock en is die eerste keer gepubliseer in 1901. Daar is min twyfel dat dit uit ’n hart vol dankbaarheid gekom het oor die skoonheid wat hy tydens sy wandelings gesien het langs die Niagara Platorand en op die oewers van Lake Ontario in die deelstaat New York.

Lees Meer...

Waarom leef u?

Richard F. Ames

Filosowe het al vir duisende jare gevra: “Wat is die doel van die lewe?” U kan die antwoorde in die bladsye van die Skrif vind.

Lees Meer...

Londen roep: Nie ’n land vir Christene nie

Scott D. WInnail

Die nasie wat die Bybel deur die wêreld versprei het, verwerp nou die God van die Bybel en staar sosiale en morele agteruitgang in die gesig.

Lees Meer...

Jerusalem: Die pad vorentoe

Peter Nathan

Met Israel se vyf-en-sewentigste herdenking as ’n moderne nasie is mense baie bekommerd oor hulle toekoms, maar profesie openbaar watter faksie sal seëvier!

Lees Meer...

Sewe briewe aan sewe gemeentes

Gerald Weston

Baie mense het al gehoor van die boek Openbaring, maar min weet van die sewe insiggewende briewe asook die belangrikheid daarvan vandag.

Lees Meer...

Kan jy die heiden heilig?

Dexter B. Wakefield

Die viering van Kersfees word nêrens in die Bybel genoem nie maar nogtans dink baie mense dat hulle dit ’n Christelike vakansiedag kan maak. U Bybel sê egter iets anders!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Sommige algemene uitdrukkings openbaar valse idees oor die dood en die hiernamaals

Dexter B. Wakefield

Ek het gehoor hoe mense met verskeie eufemismes (versagtende uitdrukkings) na die dood verwys en dinge sê soos “mag hulle in vrede rus”, “hulle is oorlede” en “hulle het gaan slaap”. Kom hierdie uitdrukkings uit die Bybel?

Lees Meer...
^