http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2023


Die skrikwekkendste vers in die Bybel

Gerald Weston

Ware Christelikheid is meer as ’n intellektuele oefening en wanneer dit ernstig opgeneem word, verander dit lewens.

Lees Meer...

Onderwysing of indoktrinering?

Richard F. Ames

Vandag se maatskaplike manipuleerders slaag nie daarin om studente te leer wat hulle werklik nodig het om te weet nie. Hoe kan u seker wees dat u en u kinders voorberei word vir die toekoms en ware en blywende waardes aanleer? Die goeie nuus is dat u ware suiwer opvoeding vir uself en u geliefdes kan vind.

Lees Meer...

Brittanje en die rol van die vreemdeling

Peter Nathan

Die Verenigde Koninkryk sukkel met ’n onopgeloste vlugtelingkrisis. Duisende mense durf die gevaarlike Engelse Kanaal-oorgang vanaf Frankryk aan, dikwels in swak en ontoereikende vaartuie, in ’n desperate poging om ’n nuwe en beter lewe te vind.

Lees Meer...

Ontwrigting van die voorsieningsketting

Dexter B. Wakefield

COVID-19 rig steeds verwoesting aan op die ekonomiese gebied. Wat kan ons leer van die tekorte wat so algemeen geraak het?

Lees Meer...

Wanneer ’n geliefde sterf

Rod McNair

Het u al getreur oor die dood van iemand ná aan u? Voel u steeds die pyn van ’n verlies van lank gelede? Miskien het u selfs hierdie vraag gevra: Indien God goed en almagtig is, waarom kry ek so swaar? Die goeie nuus is dat u die dood – selfs u eie – met onverskrokkenheid, moed en hoop kan trotseer.

Lees Meer...

Die tweede perderuiter: Geweld en oorlog

Douglas S. Winnail

Ons leef tans in baie gevaarlike tye. Is dit egter net die begin? Wat sê die Bybel oor geweld wat nog voorlê?

Lees Meer...

Die derde perderuiter: Ongekende hongersnood lê voor

Douglas S. Winnail

U Bybel waarsku dat ongekende tekorte aan voedselvoorrade voorlê – selfs in vooruitstrewende Westerse lande. Hoe kan u uself voorberei?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is laster teen die Heilige Gees?

LKG Redaksie

In Matthéüs 12:32 sê Jesus Christus: “En elkeen wat ’n woord spreek teen die Seun van die mens, dit sal hom vergewe word; maar elkeen wat spreek teen die Heilige Gees, dit sal hom nie vergewe word nie, in hierdie eeu nie en ook in die toekomende nie.” Waarom sou godslastering vergewe word wanneer dit Christus raak, maar nie wanneer dit die Heilige Gees raak nie?

Lees Meer...
^