http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2023


Die Stone of Destiny

Gerald Weston

Daar word gedebatteer oor of die huidige steen van die kroning presies dieselfde een is wat deur Jakob gesalf is, maar die verslag in Génesis laat tog interessante vrae ontstaan.

Lees Meer...

Wat is die waarde van mense se lewens?

Wallace G. Smith

Daar word baie gepraat oor “menseregte” maar hoe kan ons bewys dat dit werklik bestaan? Wie bepaal wat is die waarde van menseregte? Dit is nie die tipe vraag waaroor ’n mens elke dag dink nie. Die moderne samelewing se onvermoë om dit te beantwoord, saai verwoesting en chaos vir die mensdom en sy instellings.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Brittanje ná Boris: Wat lê voor?

John Meakin

Die vorige eerste minister Boris Johnson se ontslag word geblameer op misleiding. Sal eerlikheid in die regering ooit die norm wees?

Lees Meer...

’n Unieke spesiale troon

John Meakin

Vir 70 jaar lank was koningin Elizabeth II ’n rots van stabiliteit vir die Verenigde Koninkryk. Wat kan ons leer uit haar besonderse voorbeeld?

Lees Meer...

Wat is besig om met Amerika te gebeur?

Gerald Weston

Baie ernstige gevolge – sosiaal en geestelik – staar ’n verdeelde nasie in die gesig wat nie hulle erfenis of toekoms verstaan nie.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Het die aartsengel Mígael, Jesus Christus geword?

LKG Redaksie

My vriend se pastoor sê die aartsengel Míchael is dieselfde geestespersoonlikheid as Jesus Christus. Sê die Bybel werklik enigiets daarvan dat Míchael en Jesus een en dieselfde persoon is?

Lees Meer...

Die oorsaak van Israel se ellende

Peter Nathan

Waarom lyk dit asof Israel nooit vrede kan vind nie? Die antwoord kan gevind word in ’n Bron wat deesdae deur baie min mense in ag geneem word.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Vlieg met behulp van die oor

Bryan Fall

Wat kan ons brein se ongelooflike waarneming van posisie en beweging ons leer met betrekking tot die onweerlegbare wette van God?

Lees Meer...

Waarom Satan van Kersfees hou

Wyatt Ciesielka

Kan die bekendste “Christelike” dag een van die duiwel se gunsteling dae wees?

Lees Meer...
^