http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2004


Persoonlik - Twee teenstrydige sienings

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Baie van u wil graag meer weet van God se weë en hoe om die ware God en Sy Seun, Jesus Christus, te dien. So nie, sou u heel moontlik nie hierdie tydskrif gelees het nie.

Lees Meer...

Watter Christus aanbid U?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Namate die einde van hierdie era nader, is dit absoluut noodsaaklik dat u en u geliefdes in pas is met die God van die Skepping. Hy is die enigste Een wat u waarlik kan beskerm en lei deur die traumatiese jare wat voorlê.

Lees Meer...

Die wêreld na die Derde Wêreldoorlog

Richard F. Ames

Die mensdom is voortdurend besig om wapens van massa vernietiging uit te vind en te vervaardig. Die wapens van die Eerste Wêreldoorlog dood 10 miljoen mense. Die wapens van die Tweede Wêreldoorlog dood 55 miljoen.

Lees Meer...

Profesieë in Vervulling: Europa en die Vatikaan se Agenda

Douglas S. Winnail

Merkwaardige ontwikkelings in Europa mag binnekort ’n hoogtepunt bereik in een van die deurslaggewendste gebeure in die geskiedenis van die vasteland.

Lees Meer...

Leer om die Weg na Vrede toe te pas

John H. Ogwyn (1949–2005)

Met die naderende lentefeeste, is ons gedagtes behoorlik gevestig op die vinnig naderende tyd wat ons noem “die wêreld van môre” – ’n tyd wanneer die nasies nie meer oorlog sal voer of dit onderrig nie en mense vrede en veiligheid regoor die wêreld sal geniet.

Lees Meer...

Satan se middele

Douglas S. Winnail

Weet u hoe die duiwel te werk gaan en waarom?

Lees Meer...

Samaritane: Oud en nuut

Robert J. Thiel

Beide die Ou en die Nuwe Testament vermeld die Samaritane. Terwyl die wêreld in die algemeen daarvan hou om op die gelykenis van “die barmhartige Samaritaan” te fokus, word daar nie gefokus op dít wat die Samaritane (en selfs die Israeliete wat hul verkeerde waardes gedeel het), verteenwoordig het nie.

Lees Meer...
^