http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2009


Persoonlik - Die einde van die Amerikaanse lewenstyl

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste Amerikaners het altyd aanvaar – selfs gedurende verskriklike oorloë of finansiële omwentelinge – dat dinge binne ’n paar jaar “beter sal gaan”.

Lees Meer...

Wie was die God van die Ou Testament?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Baie Christene probeer vandag ’n onderskeid maak tussen die God van die Ou Testament en die persoon Jesus Christus. U Bybel toon tog dat Jesus Christus, wie van alle ewigheid af bestaan, die Persoon was wie met Abraham en Moses gepraat en die Tien Gebooie gegee het!

Lees Meer...

Vyf Profetiese Tekens vir die Midde-Ooste

Richard F. Ames

Sal ons ooit vrede in die Midde-Ooste sien? Bybelse profesie openbaar dat gebeure in daardie streek die toekoms van die hele wêreld sal bepaal. Weet u waarvoor om op die uitkyk te wees?

Lees Meer...

Rassisme in Amerika: Is dit iets van die verlede?

Dexter B. Wakefield

Verlede November is daar geskiedenis gemaak toe kiesers Barak Obama as die 44ste President van die Verenigde State gekies het.

Lees Meer...

Diens of Selfsug?

Rod McNair

Is regerings altyd korrup? Is individue altyd gulsig? Is daar ’n antwoord op die probleem van korrupsie?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “jitte,” “jislaaik” of “Grote Griet”

LKG Redaksie

Ek verstaan dat dit nie goeie maniere is om “vloekwoorde” te gebruik nie, aangesien baie mense dit as vulgêr en aanstootlik beskou. Waarom maak party mense egter beswaar teen klaarblyklike onskadelike uitlatings soos “jitte,” “jislaaik” of “Grote Griet”. Dit is tog sekerlik verkiesliker bo kru en vulgêre woorde wat party mense in die plek daarvan gebruik. Is ek verkeerd?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die finale kruistog?

Douglas S. Winnail

Eeue van oorlog en bloedvergieting dui die ontmoetings aan tussen die belydende Christelike nasies van Europa en die Moslem nasies van die Midde-Ooste en Noord-Afrika.

Lees Meer...
^