http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2024


Is u anders?

Gerald Weston

Die meeste van ons het al gewonder hoe dit sou wees indien ons gedurende ’n ander tyd in die geskiedenis gebore was. Sommige mense het gewens dat hulle gedurende die pioniersdae van Noord-Amerika geleef het. Heelwat ander mense wens hulle het geleef gedurende die tyd van Jesus Christus, toe Hy al daardie wonderwerke gedoen het.

Lees Meer...

Slaapwandelend na Wêreldoorlog III

Gerald Weston

Die Oekraïne-krisis veroorsaak dat baie mense bekommerd is dat nog ’n wêreldoorlog reeds begin het. Die volle waarheid is selfs meer verbasend.

Lees Meer...

’n Steengroef van lewende stene

Dexter B. Wakefield

Ware Christene is besig om gevorm te word vir ’n glorieryke doel, soos gesien kan word vanuit koning Salomo se lewenswyse en die apostel Paulus se woorde.

Lees Meer...

Jerusalem: Toekomstige hoofstad van die wêreld

Richard F. Ames

Ander stede mag wel groter en digter bevolk wees maar een klein stadjie met ’n ryk geskiedenis is die belangrikste stad wat die toekoms van die planeet Aarde aanbetref!

Lees Meer...

Evolusie se skandalige geheimpies

Wallace G. Smith

Deesdae se wêreldse samelewing moedig die valse opvatting aan dat die teorie van ewolusie, bevestigde wetenskap is. Dit is egter ver van die waarheid af en dit is nodig dat u dit weet!

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Ligte af - Die krag van slaap

Bryan Fall

Ons moenie geestelik aan die slaap wees nie. God het nogtans fisiese slaap ontwerp as ’n merkwaardige instrument vir daaglikse vernuwing!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “Goeie Vrydag” ignoreer God se groot [Heilige] Dag

LKG Redaksie

Vraag: Ek het in my Bybel vir bewyse van “Goeie Vrydag” gesoek wat my kerk volgende maand gaan vier, maar ek kon dit nie vind nie. Wat sien ek nie raak nie?

Lees Meer...
^