http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2022


Het u die boodskap gemis?

Gerald Weston

Hoe beskryf u die Wêreld van Môre aan ’n buurman wat nie vertroud is met hierdie tydskrif nie? Dit is beslis nie soos Time, National Geographic of Sport Illustrated nie, maar dit is ook nie soos die meeste godsdienstige publikasies nie. U het sekerlik teen hierdie tyd al ’n verskil gesien, maar verstaan u waarom dit anders is? Waar kom ons vandaan? Wat is ons doelwitte?

Lees Meer...

Die sewe wette van sukses

Richard F. Ames

In ’n wêreld van toenemende ekonomiese probleme en onsekerheid oor die toekoms, is daar eenvoudige en praktiese stappe wat u kan neem om ware sukses in die lewe te behaal. Dit is noodsaaklik dat u hierdie belangrike beginsels ken en toepas!

Lees Meer...

Maria: Dame van alle nasies

Douglas S. Winnail

Het die heidense tradisies van mense die ware moeder van Jesus Christus beswadder en haar vals voorgestel?

Lees Meer...

Sal u moeilike dinge doen?

Rod McNair

Die moderne lewe bied aan ons baie meer gemak en gerief as ooit tevore, maar om moeilike dinge te doen kan ’n mens se lewe verander. Om te kies wat reg is in plaas van om die makliker uitweg te kies, kan u nie net sterker maak nie, maar ook gelukkiger!

Lees Meer...

Die hoop wat bestaan vir die afgestorwenes

Gerald Weston

Byna geen vraag het al méér in mense se gedagtes gespook as dié, of daar lewe na die dood is nie. Vandag sal baie intellektuele reuse u ook wil laat glo dat die enigste rasionele antwoord “nee” is. Is hulle reg? Wanneer u sterf, is dit die einde?

Lees Meer...

Behoort u dalk u “eie Bybel te maak?”

Bryan Fall

Alhoewel die meeste Christene beweer dat God die Bybel geïnspireer het, sal min mense ontken dat die “skryfwerk” deur ménse gedoen is. Hoe kan ons verseker weet dat ’n onsigbare Gees daardie manne geïnspireer het?

Lees Meer...

Nuwe gode, nuwe sondes

Wallace G. Smith

Die heidense tempels van baie valse gode uit die verlede mag dalk besig wees om tot stof te keer, maar die moderne mens is nie minder “kreatief” as sy heidense voorvaders nie. Welkom in ’n wêreld van “nuwe gode” en daarmee saam nuwe leerstellings, nuwe eise én nuwe sondes.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Behoort ons te probeer om ongelowiges te bekeer?

LKG Redaksie

Behoort ons te probeer om ongelowiges te bekeer?

Lees Meer...
^