|
|
|
- Verkondiging van die Evangelie van die Koninkryk en die ware naam
van Jesus Christus aan al die nasies van die wêreld.
- Verkondiging van die eindtydse profesieë en die Esegiël
waarskuwing, meer spesifiek aan die “Israelitiese” mense.
- Voeding van die kudde wat God roep, sodat alles gebou kan word tot
die volmaaktheid van Christus.
- Om voorbeelde van Christus se lewenswyse aan die wêreld en die
Kerk in geheel te wees.
- Lering en beoefening van dienende leierskap in ons onderhandelings
met andere.
- Bou 'n atmosfeer van stralende geloof binne God se Kerk.
- Herinstelling van die Christenskap van die Apostels en alles wat dit
behels.
|
|