http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2024


Waar is al die werkers heen?

Gerald Weston

The Many Loves of Dobie Gillis was ’n sitkom wat vanaf 1959-1963 op Amerikaanse televisie gebeeldsend is. Die drie hoofkarakters daarin was Dobie, Zelda Gilroy en Maynard G. Krebs. Laasgenoemde was ’n teenkultuur wat enige soort werk geminag het. Elke keer wanneer die woord, “werk” in ’n gesprek opgeduik het, het Krebs terugdeins en geskreeu: “Werk!”

Lees Meer...

Die merk van die dier: ’n Slim vervalsing

Gerald Weston

Baie mense het gehoor van die merk van die dier en daar is baie bespiegelings oor wat dit is. Hoe kan ons verseker weet?

Lees Meer...

O Kanada!: ’n Onfeilbare fondament

Gary Molnar

Tydens die skepping van die planeet Aarde het God die land en water van mekaar geskei en ’n duidelike onderskeid tussen die twee gemaak. Alhoewel mense geleer het hoe om bote te bou om die waters te deurkruis, kies die meeste van die aarde se bewoners om op land te woon. Nie alle water op aarde is dieselfde nie – daar is vars sowel as sout water – alle grond op aarde is ook nie dieselfde nie.

Lees Meer...

Opoffering en vreugde

Jonathan Bueno

My eerste taak as ’n kampberader was by ’n Lewende Kerk van God se voor-tiener kamp, en dit het my diep laat nadink. Terwyl ek na my huis gery het, het ek die gebeure van die vorige week oordink – al die gelag en aangename samesyn, die prettige en soms uitdagende aktiwiteite, die opgehelderde gesigte van die kinders en soveel meer. Dit was onvergeetlik.

Lees Meer...

Sal u die dood aanbid?

Rod McNair

Miljoene mense vier Halloween, die Allerheiligedag, Allersieledag en die Dag van die Dode. Wat behoort dit te beteken vir Christene?

Lees Meer...

“Haat jou naaste”

Wallace G. Smith

Waarom is ons beskawing besig om al hoe meer onbeskaafd te raak – oorheers deur ’n kultuur van haatdraendheid en minagting vir mekaar.

Lees Meer...

Merke van berou

Phil Sena

Die Woord van God gee ’n duidelike verduideliking in verband met tatoeëering wat ons behoort te laat dink voordat ons dit doen.

Lees Meer...

U kind se “krimpvarkie”

Mark Sandor

Werklike groot besighede is georganiseerd volgens ’n konsep wat ons kan help om vas te stel waarin ons kinders mag uitblink.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: By die doop verbind elke Christen hom tot ’n wonderlike waarheid!

LKG Redaksie

Ek het gehoor dat sommige mense beweer dat ’n mens gedoop kan word namens afgestorwe familielede of geliefdes wat nie gedoop is voordat hulle gesterf het nie. Is dit wat die Bybel sê?

Lees Meer...
^