http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2021


“... sonder dat iemand hulle verskrik”

Gerald Weston

’n Mens mag dalk dink dat die jaar 2020 as een van die moeilikste jare in die moderne geskiedenis bekend sal staan. Ons het onrus in baie lande en streke regoor die wêreld gesien, vanaf lande in Sentraal- en Suid-Amerika, tot in die Verenigde State, Europa en Hongkong. COVID-19 is iets wat ons dalk almal graag sal wil vergeet, maar die grootste nalatenskap daarvan kan dalk die jare lange ekonomiese impak wees en wanneer ekonomieë in duie stort, volg daar gewoonlik slegte dinge.

Lees Meer...

Vakansiedae of Heilige Dae?

Richard F. Ames

Wat vier u en waarom? Het die hedendaagse hoofstroom Christendom belangrike waarhede verdoesel oor die onderhoudings wat God aan Sy volk gegee het? Die waarheid oor God se eie Heilige Dae kan u nader aan u Verlosser bring en u lewe vir altyd verander!

Lees Meer...

Behoort u die “Sondaar se Gebed” op te sê?

Gerald Weston

Wat presies is hierdie gebed? Is dit die weg tot redding? Wéét u? Het u dit al ooit gebid? Indien wel, is u nou gered? Baie mense dink hulle is, maar steek daar meer in Christelikheid as om ’n eenvoudige gebed te herhaal – selfs met groot opregtheid? Is redding so maklik? Is dit alles reeds vir u gedoen of vereis God iets meer van u?

Lees Meer...

Wanneer kinders die kennis van die Skepper ontsê word

J. Davy Crockett III

Verwyder een deurslaggewende element en die samelewing val uitmekaar. ’n Oupa het my een keer van ’n ervaring wat hy met sy tienjarige kleinseun gehad het vertel. Oupa het die seun gevra: “Wat leer julle deesdae op skool?”

Lees Meer...

Die kuur vir politiek

Wallace G. Smith

Baie mense smag daarna dat die venynige bitterheid van politieke konflik tot ’n einde kom. Daardie einde sal kom, maar nie deur mense se toedoen nie! Die politieke gesprekke van vandag is ’n kanker wat besig is om ons samelewing te vernietig.

Lees Meer...

COVID-19: Vrees en u toekoms

John Meakin

In die eerste maande van 2020 is ’n groot deel van ons wêreld verswelg deur die COVID-19-pandemie. Elkeen van u wat hierdie artikel lees, het u eie verhaal oor hoe die coronavirus u lewe en die lewens van u geliefdes beïnvloed het.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is die mensdom 6,000 jaar gegee om hulleself te regeer?

LKG Redaksie

Vanwaar kry u die idee dat 6,000 jaar van selfregering aan die mensdom gegee is, wat gevolg sal word deur ’n 1,000-jarige Regering van Jesus Christus?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die uitsonderlikheid van die gewone Richardson grondeekhoring of waaiersterteekhoring

Gary Molnar

Ek en my vrou het onlangs na ’n klein plasie verhuis in die suide van Alberta, Kanada, waar ons gevind het dat om op ’n plaas te woon, ’n mens se verbintenis met God se skepping verdiep. Daar is ook baie harde werk, maar soms gaan daardie twee dinge hand aan hand. Grondeekhorings is byvoorbeeld besig om ons weivelde oor te neem en alhoewel ek probeer het om die bevolking van die grondeekhoring te beheer, het ek ’n bietjie geleer oor hoe hierdie skynbaar gewone diertjies hulle Skepper verheerlik.

Lees Meer...
^