http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2017


Erken die oorsaak van probleme

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Om werklik die probleem van die groeiende vlaag misdaad in baie van die groot stede van ons nasies op te los, is dit nodig om meer noukeurig en met “’n oop gemoed” te kyk na wat ons Skepper in Sy geïnspireerde Woord aan ons sê!

Lees Meer...

Hoe sou Jesus vir ’n president gestem het?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Terwyl die Verenigde State in 2016 voorberei het om ’n president te kies, hoe sou ons Verlosser reageer? Hoe behoort ons as Christene op te tree?

Lees Meer...

O Kanada: Die Nasionale droom

Lawrence Hartshorne

Vandag neem ons hierdie spoorlyn as vanselfsprekend aan, maar daardie tyd het dit geblyk die kragtigste, mees toegejuigde en moontlik die waaghalsigste onderneming ooit te wees.

Lees Meer...

Die einde van die wêreld?

Richard F. Ames

Is ons op ’n weg van onafwendbare kern-, chemiese, biologiese, politieke, militêre en maatskaplike onheil wat die einde van ons beskawing sal beteken? Die antwoord hierop is in u Bybel!

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Kan ’n Christen ’n buite-liggaamlike ervaring hê?

LKG Redaksie

Leer die Bybel ons in 2 Korinthiërs 12:2-4 dat ’n mens se siel of gees buite die liggaam kan funksioneer?

Lees Meer...

Londen roep: Die “Normandiese apokalips [openbaring]”

Simon R.D. Roberts

Faktore buite menslike beheer het gehelp om ’n koninkryk se toekoms vir ewig te vorm.

Lees Meer...

Vakansiedae of gruwelike dae?

Rod McNair

Vanjaar sal miljoene mense Halloween, Allerheiligedag, Allersieledag en die Dag van die Dood vier. Sal u?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die koms van Jesus Christus

Douglas S. Winnail

Op lyste van groot leiers wat die verloop van geskiedenis beïnvloed, verskyn gewoonlik name soos Hammurabi, Plato, Alexander die Grote, Julius Caesar, koningin Victoria en George Washington. Dit is verbasend, maar Jesus Christus word selde deur moderne, sekulêre geskiedkundiges in hierdie kategorie geplaas.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Klein voëltjie, groot wonderwerk!

Wallace G. Smith

Ek onthou nog my eerste werklike ervaring met suikerbekkies [hummingbirds]. Hierdie wonders van God se ontwerp mag dalk klein voëltjies wees, maar hulle is groot wonderwerke!

Lees Meer...
^