http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2017


Is ons gereed vir God se ingryping?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons lees en sien daagliks foto’s van al hoe meer miljoene radelose mense wat uit hulle vaderland vlug in ’n desperate poging om ’n plek van veiligheid te bereik. Hierdie mense arriveer in Europa in toenemende getalle vanuit Afrika, die Midde-Ooste en ander gebiede. Waarom?

Lees Meer...

Is u gewillig om te verander?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

God is gretig om u lewe met hoop, optimisme, seëninge en sukses te vul – maar daar is ’n stap wat U moet neem sodat al hierdie dinge kan gebeur. Sal u dit doen? U hele lewe hang af van u bereidwilligheid om gedurende die volgende paar jaar te verander. U ewigheid hang af van wat u met die geopenbaarde Waarheid doen!

Lees Meer...

Wêreldwye Utopia: ’n Onmoontlike droom?

Richard F. Ames

Vir so lank as wat enigiemand kan onthou, was die mensdom na ’n volmaakte wêreld op soek, maar elke menslike poging om ’n Utopia te skep, het skouspelagtig misluk. Daar is egter hoop!​ Talle mense wat al geleef en gesterf het, het probeer om “hemel op aarde” te skep. U Bybel beloof dat God kan en binnekort sal slaag waar die mensdom misluk het!

Lees Meer...

Die groot verval

Rod McNair

Met die wêreld wat skynbaar oral rondom ons ten gronde gaan, is daar enigiets wat u kan doen om uself en u geliefdes te beskerm? Tye is moeilik en sal moeiliker word ... maar daar is ’n manier om dit vry te spring!

Lees Meer...

O Kanada: Toringhoë arrogansie?

Jonathan Riley

Veertig jaar gelede, op 26 Junie 1976, is die CN-toring in Toronto vir die publiek geopen. Dit het vir 31 jaar lank die titel in die Guinness Book of World Records gehou as die wêreld se hoogste vrystaande struktuur tot in September 2007 toe Dubai se Burj Khalifa met sy hoogte van 553,33 meter (1,815.4 voet) die toring oortref het.

Lees Meer...

Londen roep: Die algemene staking word onthou

John Meakin

Veronderstel vir ’n oomblik dat u werkgewer na u kom met die nuus dat dit voortaan nodig sal wees om langer ure vir ’n laer loon te werk. Elkeen in u bedryf sal inderdaad dieselfde opoffering moet maak. Tensy u hierdie nuwe werksomstandighede aanvaar sal u van u werk “uitgesluit” en verhinder word om te werk – u werk sal nie meer bestaan nie.

Lees Meer...

Môre se jeug vandag: Geen grense?

Jonathan McNair

Het u al die slagspreuk: “Geen grense” gesien? “Geen grense” is ’n popkultuur-slagspreuk van wat onbeskaamd klink en groot probleme skep. Selfs al sou dit hoe trotserend klink, weerspreek dit eintlik ’n Bybelse beginsel wat ’n grondbeginsel vir sukses in die lewe is. ’n Behoorlike begrip van “grense” is een van die mees kritieke lesse wat ’n jong mens kan leer.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde

LKG Redaksie

Indien God almagtig is, waarom laat Hy Satan toe om die “god van hierdie wêreld” te wees (2 Korinthiërs 4:4)?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die opkoms van die “uitverkore volk”

Douglas S. Winnail

Lei God werklik die verloop van die geskiedenis? Min mense besef vandag dat Moses, die uittog uit Egipte en die Israelitiese konings (Dawid en Salomo) deel van een van die belangrikste keerpunte in die geskiedenis van die wêreld was. Daardie keerpunt het ander magtige nasies oor ’n tydperk van 500 jaar beïnvloed (1400 v.C. tot 900 v.C.).

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Einstein, God en gravitasiegolwe

Wallace G. Smith

Op 11 Februarie 2016 het ’n groep baie opgewonde wetenskaplikes aangekondig dat hulle na dekades se geduldige ondersoek, gravitasiegolwe ontdek het. Sommige mense het dit die “deurbraak van die eeu” genoem. Waarom dan al die blydskap? Wat is gravitasiegolwe? Wat kan so ’n ontdekking ons van die God daaragter vertel?

Lees Meer...
^