http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2017


Sal u besluit om te volhard?

Richard F. Ames

Hoeveel jare begin met hoopvolle verwagtings vir wêreldvrede, voorspoed en samewerking tussen nasies? Sal die toekoms enige ongekende deurbraak bring?

Lees Meer...

God speel of God gehoorsaam?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Kan die mensdom sonder God oorleef? Wat sal met ons wêreld gebeur indien dit op sy huidige koers bly voortgaan deur lynreg teen lank gekoesterde waarhede te gaan wat in die bladsye van u Bybel gevind word?

Lees Meer...

O Kanada: Deur mense verkies of deur God aangestel?

Winston Gosse

Sedert die tyd van die Konfederasie, het Kanada 42 federale verkiesings gehou, met die mees onlangse wat op 19 Oktober 2015 plaasgevind het.

Lees Meer...

Die nuwe Jerusalem

Richard F. Ames

Jerusalem is nie net die fokuspunt van vandag se Midde-Oosterse konflik nie. U Bybel openbaar dat Jerusalem die hoofstad van die wêreld gaan wees en dat ’n nuwe Jerusalem uiteindelik na die planeet Aarde sal kom!

Lees Meer...

Vrae en antwoorde

LKG Redaksie

Daar is ’n weeklikse toets wat nie net vir skoolkinders is nie!

Lees Meer...

Londen roep: Was Malthus verkeerd?

Adam J. West

Die ekonoom, demograaf en Cambridge geleerde Thomas Malthus is 250 jaar gelede in Februarie 1766, naby Dorking in Engeland gebore. Daar word gesê dat sy vader ’n vriend van die filosowe David Hume en Jean-Jacques Rousseau was en die jong man het filosofie, Latyn, Grieks en wiskunde ingedrink as student aan Oxford.

Lees Meer...

Superkieme! Die einde van die antibiotika era

John Meakin

“En ek het gesien, en kyk, daar was ’n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde” Openbaring 6:8.

Lees Meer...

Eenvoudige beginsels om siekte te voorkom

LKG Redaksie

Hoewel die mens se geskiedenis deur aansteeklike siektes oorheers word en dit nog steeds die grootste oorsaak van sterftes in ontwikkelende lande is, is siekteverwekkende kieme eintlik baie skaars.

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis

Douglas S. Winnail

Waarom dink en glo ons op die manier waarop ons dit doen? Wat het ons vooruitsigte oor die eeue heen gevorm en gegiet? Wat het die wêreld gemaak soos dit is?

Lees Meer...

Stokke en klippe

J. Davy Crockett III

Ja, woorde kan ons regtig seermaak. Doen ons ons bes om ons woorde op ’n Christelike wyse te kies?

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Binne-in die atoom

Wallace G. Smith

Het u al ooit ’n kind met blokkies of ander bou-speelgoed gesien speel? Menige klein seuntjie of dogtertjie het al ’n middag deurgebring deur boublokkies opmekaar te stapel en inmekaar te pas – soms is dit van plastiek gemaak en soms van hout – om verskillende vorms en strukture te skep waarvan hulle hou.

Lees Meer...
^