http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2016


Binnekort hier: God se effektiewe Regering!

Richard F. Ames

Die lewe kan oorvloedig, voorspoedig en inspirerend wees, volgens die mate wat die mens Bybelse Wette en beginsels navolg. Met twee wêreldoorloë en baie plaaslike oorloë in die afgelope honderd jaar, met voortgesette militêre, politieke en sosiale konflikte wat aan die toeneem is, behoort dit egter vir enige objektiewe waarnemer duidelik te wees dat ons op algehele wêreldwye rampspoed afstuur.

 

Lees Meer...

Satan se oorlog teen gesinswaardes

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Daar is ’n werklike duiwel wat niks meer daarvan sal hou as om die rolle wat mans, vrouens, ouers en kinders definieer, te verwar nie. Sal u sy aanvalle te bowe kom?

Lees Meer...

O KANADA: Dagga by ’n wettige kruispad?

Stuart Wachowicz

Volgens vele internasionale maatstawwe word Kanada dikwels geloof as een van die beste plekke in die wêreld om te woon. Verslae praat van goeie vooruitsigte vir indiensneming, onderwys, mediese sorg en ’n lewensstyl, alles binne grense wat ruim en aanloklik is.

Lees Meer...

’n Doelgerigte bestaan

Gerald Weston

Is u die resultaat van blinde toeval? Of is daar rede om te glo dat u vir ’n bepaalde doel geskape is, met ’n wonderlike bestemming wat voorlê?

Lees Meer...

Is u gereed vir Christus se Wederkoms?

Richard F. Ames

Ons weet dat moeilike tye vir die wêreld voorlê. ’n Glansryke beloning wag egter op diegene wat op God vertrou, aan Hom gehoorsaam is en tot die einde toe volhard!

Lees Meer...

Hoeveel is genoeg?

J. Davy Crockett III

Wat is u rykdom en wat is die plek daarvan in u lewe?

Het u onlangs u prioriteite ondersoek?

 

Lees Meer...

Die werk van Sy hande: Kan ons ons menslikheid oorskry?

Wallace G. Smith

Hoewel die Skepper God die mens na Sy eie beeld geskape het, het ’n toenemende aantal mense besluit dat dit vir die mensdom tyd is om beheer van sy eie lot oor te neem en die beperkings te oorskry wat al lank as integrale deel van ’n “menslike wese” beskou word.

Lees Meer...

Londen roep: ’n Nuwe “Slag van Brittanje”?

John Meakin

Dit is moeilik om te glo dat ISIS (soms ook “Islamitiese Staat” genoem) wat nou so ’n prominente mag in wêreldgebeure is, minder as twee jaar gelede op die voorgrond getree het, toe hulle hulleself in Junie 2014 ná die verowering van die noordelike Irakse stad Mosul, as ’n Islamitiese Kalifaat verklaar het.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Kersfees

LKG Redaksie

Gee die Bybel enige riglyne met betrekking tot spesifieke aanbidding of aktiwiteite wat Christene behoort te verrig om Kersfees te vier?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Dreigende finansiële ellende

Douglas S. Winnail

Die Verenigde State van Amerika en ander Israelitiese nasies (die Verenigde Koninkryk, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en nasies van die noordwestelike Europese afkoms), het ongekende finansiële voorspoed gedurende die afgelope twee eeue ervaar.

Lees Meer...
^