http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2016


In watter “wêreld” leef u?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit was fassinerend om gedurende my 84 lewensjare die verskillende “wêrelde” waarin mense leef te kon waarneem. Die meeste mense word oorheers – ook dikwels beperk – deur die besondere eng wêreld waarin hulle leef.

Lees Meer...

Die krag van godsdiens

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is godsdienstige dweepsug iets wat “elders” gevind word? Kan u eie nasie onder die invloed van ’n sterk godsdienstige leier val? U Bybel openbaar die antwoord!

Lees Meer...

O, Kanada! Humboldt se nederige moeras

Stuart Wachowicz

Kleiner gemeenskappe soos Humboldt – of dit nou in Kanada is of op enige ander plek op die planeet – word gedurig met die uitdaging van die veilige wegdoen van rioolwater gekonfronteer.

Lees Meer...

Ryke kom en gaan

Richard F. Ames

Van die antieke Babilon tot die moderne Europa, het 6,000 jaar se beskawing die eb en vloed van eens groot en nuwe groot wêreldmoondhede gesien – met een waaroor geprofeteer is wat nog moet kom.

Lees Meer...

Kunsmatige intelligensie: Belofte of euwel?

Wallace G. Smith

Sal masjien-intelligensie ’n omwenteling in die menslike beskawing teweegbring – of dit tot op die rand van vernietiging neem? Wat voorspel die toekoms vir die mensdom?

Lees Meer...

Te veel van ’n goeie ding?

Richard Franz

Kan ’n surplus brandstof net so skadelik wees as as ’n tekort?

Lees Meer...

Môre se Jeug: Die Kerk en die jeug

Jonathan McNair

Vir die meeste jongmense deesdae is kerk en godsdiens in die daaglikse lewe van min belang. In vergelyking met skool, die sosiale media, populêre vermaak, sport en ander afleidings, is kerk nie aanloklik nie en ook nie ter sake nie.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Moet diegene wat die Heilige Gees het alkoholiese drank vermy?

LKG Redaksie

Moet diegene wat die Heilige Gees het alkoholiese drank vermy?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Komende eindtydse konflikte

Douglas S. Winnail

Baie moderne geleerdes kom tot die gevolgtrekking dat “die enigste beskikbare gids” vir politieke wetenskaplikes die menslike logika is, asook patrone van menslike gedrag wat met verloop van tyd onderskei kan word.

Lees Meer...
^