http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2005


Persoonlik - Die VREES van God

Roderick C. Meredith (1930-2017)

’n Enorme gevaar wat die voortbestaan van die Westerse samelewing bedreig, is besig om sy kop uit te steek. Dit sal binnekort ’n indrukwekkender en kragtiger uitwerking hê op ons nasies as enige groot aardbewing in die geskiedenis van die mensdom.

Lees Meer...

Noodsaaklike “sleutel” tot EINDTYD profesie

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Hoe kan u werklik die traumatiese gebeure verstaan wat die ganse wêreld begin affekteer? Hoe kan u sin maak uit van die moeilikhede wat klaarblyklik veral die Amerikaners en Britse afstammelinge tref wat oor die wêreld versprei is?

Lees Meer...

Die Weer Faktor

Douglas S. Winnail

Twyfelaars mag die idee bespot dat God wêreldgebeure bestuur maar die geskiedenis vertel ’n ander verhaal!

Lees Meer...

Openbaring: Agtergrond tot ’n Geheimenis

John H. Ogwyn (1949–2005)

Die boek Openbaring is vir die meeste mense die geheimsinnigste boek in die Bybel. Terwyl baie idees en uitleggings voorgehou is as verduidelikings van Openbaring, verstaan min lesers werklik die agtergrond waarteen hierdie belangrike boek geskryf is.

Lees Meer...

Hoe is God werklik?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Hoe is God werklik? Selfs om so ’n vraag te vra mag vir baie mense as verwaand voorkom. Hoe kan ons enigsins seker wees van sulke antwoorde, vra hulle. Is God deur Sy einste karakter vir die mensdom onkenbaar en onpeilbaar?

Lees Meer...

Wat sien u?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Wat sien u wanneer u om u rondkyk? In Psalm 73 beskryf die psalmdigter dinge wat hom geweldig ontstel het. Hy sien dat baie mense om hom skynbaar wegkom met baie dinge wat nie reg is nie. Die psalmdigter was ontmoedig en het hulle selfs effens beny.

Lees Meer...
^