http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2005


Persoonlik - Dien u God of Mammon?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Vandag is ons wêreld meer materialisties as wat dit vir millennia was, moontlik meer as wat dit ooit was. Vandag se samelewing is behep met gierigheid en besitlikheid. Vandag aanbid die mensdom materiële dinge en plaas die verkryging daarvan as eerste prioriteit in hul lewens.

Lees Meer...

Wat is FOUT met die Sabbat?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is belydende Christenleraars besig om “hul oë weg te keer” van die einste teken wat God gegee het om Sy mense te identifiseer? Deur wie se gesag is die vierde gebod verander of mee “weggedoen”?

Lees Meer...

Wat gebeur wanneer u sterf?

Richard F. Ames

Daar is baie vreemde beskouings aangaande die lewe na die dood! In die naam van Christelikheid word baie teenstrydige idees onderrig. Wat gebeur werklik wanneer u sterf?

Lees Meer...

God is besig om 'n Gesin te bou

Dexter B. Wakefield

God het die gesin ingestel. Wat vertel Sy skepping ons van Hom en van onsself?

Lees Meer...

Die opstanding was nie op Paassondag nie

John H. Ogwyn (1949–2005)

Miljoene belydende Christene trek jaarliks saam vir Paas-sonsopkomsdienste. Baie mense wat andersins selde kerk toe gaan, sal selfs op Paassondag aanbiddingsdienste bywoon by die kerk van hul keuse.

Lees Meer...

Verraai - vir 'n rede!

Douglas S. Winnail

Die inval in Irak het skokgolwe veroorsaak wat die geallieerde Westerse demokrasieë beide geskok en verbrokkel het. Binne ’n kwessie van weke het bondgenote van die Verenigde State en Brittanje hulle teenstanders geword, namate gemoedelikheid gekwyn en vyandigheid tot uitbarsting gekom het.

Lees Meer...

Die Geheelbeeld

Douglas S. Winnail

Waarvoor berei u geloof u voor?

Lees Meer...
^