http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2005


Persoonlik - GROOT probleme in die toekoms!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste mense hou nie daarvan om die werklikheid in die oë te kyk nie, veral nie wanneer die opdoemende werklikheid onaangenaam is nie. Dit is baie makliker om anderkant toe te kyk – met die hoop dat “slegte dinge” nooit sal gebeur nie. Dit is ook makliker om uit te stel as om tot die daad oor te gaan.

Lees Meer...

Hoe sou Jesus stem vir President?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In 2003 was die presidensiële verkiesingsveldtog dwarsdeur die Verenigde State in volle swang. Weke voordat die groter partye hul amptelike nominasiekonvensies gehou het, het die media ons sintuie reeds met aanhangerpleidooie gebombardeer: “Stem vir George W. Bush” of “Stem vir John Kerry!”

Lees Meer...

Sal die terroriste oorwin?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Sedert die aanvalle van 11 September 2001, sowat vier jaar gelede, is ’n wêreldwye oorlog teen terrorisme aan die gang. Dit is ’n oorlog wat op baie fronte gevoer word en daar is nog geen tekens dat dit onder beheer is of afneem nie.

Lees Meer...

Vrae & Antwoorde: Christene nie nodig het om God se wet te onderhou nie?

LKG Redaksie

Die apostel Paulus het geskryf: “Aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde” (Romeine 3:20). Beteken dit dat Christene nie nodig het om God se wet te onderhou nie?

Lees Meer...

Nasiebou: God se manier!

Douglas S. Winnail

Kan nasies wat misluk gered word? Kan kultuurverval omgekeer word? Die Bybel bevat belangrike riglyne!

Lees Meer...

Toekomstige hongersnood: die Derde Ruiter

Douglas S. Winnail

Waarskuwings van droogtes mag vergesog klink vir welvarende oorvoede nasies in Wes-Europa, Noord Amerika en ander dele van die wêreld waar oorgewig ’n toenemende probleem is! Groot dele van die mensdom beleef egter daagliks voedseltekorte en hongersnood as ’n sielpynigende deel van die lewe.

Lees Meer...

Jesus Christus is in Beheer

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons het onlangs ’n wonderlike en vrugbare raad van ouderlinge vergadering hier in Charlotte gehad. Hierdie toegewyde manne uit verskillende dele van die land en die wêreld het vir vier dae saamgetrek en vergader.

Lees Meer...

Wag op God

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Noudat ons personeel gevestig geraak het in Charlotte, Noord Carolina, vind ek myself baie ongeduldig om dinge aan die gang te kry. Ek hoop en bid om hierdie Werk vinniger en vinniger te sien groei sodat ons 'n ware impak op hierdie sondesiek wêreld kan hê.

Lees Meer...
^