http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2005


Persoonlik - Die Groot MISLEIER

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waar Hy praat van traumatiese en aardskuddende gebeure wat Sy Wederkoms onmiddellik vooraf sal gaan, sê Jesus Christus: “Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan” (Lukas 21:36).

Lees Meer...

’n Nuwe “Keiser” in Europa?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

’n Kragtige mag is besig om agter die skerms die lotsbestemming van Europa, sowel as die ganse wêreld, te vorm. Dit sal ons lewens grootskaals raak op maniere wat die meeste mense hulself nie tans kan indink nie!

Lees Meer...

Profesieë in vervulling: Waar is die “Verlore” Stamme van Israel?

Douglas S. Winnail

Geleerdes en Bybelstudente wonder lank reeds oor waar die Verlore Stamme van Israel hulself bevind. Baie het aangeneem dat hulle na ’n tydperk van gevangenskap in antieke Assirië uit die geskiedenis verdwyn het of dat hulle na Jerusalem terug gedwaal en as Jode bekend geword het.

Lees Meer...

Die uitverkore volk

Douglas S. Winnail

Wie is hulle? Waarom is hulle uitverkore? Wat hou die toekoms vir hulle in?

Lees Meer...

Kry balans rakende gesondheid

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Gedurende ons onlangse Ouderlingsraadvergaderings het ons, onder andere, ons benadering tot goddelike genesing bespreek waar ek die menings van die Raadslede oor hierdie onderwerp wou bekom.

Lees Meer...

Bestudeer die Bybel!

Douglas S. Winnail

Hoe om dit te doen en waarom dit belangrik is.

Lees Meer...

Wat is deurslaggewend in u lewe?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Almal van ons word kragtig beïnvloed deur die wêreld om ons. Dit is duidelik dat ons almal grootliks deur ons families, gemeenskappe en kultuur gevorm word. Daarbenewens is ons dag-tot-dag bestaan dikwels ’n reeks reaksies tot die mense en gebeure wat ons daagliks teëkom.

Lees Meer...
^