http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2004


Persoonlik - Waarvoor staan U?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

In hierdie snelbewegende, goddelose samelewing moet elkeen van ons liewer die tyd neem om te besluit waarin ons werklik glo - waarvoor ons gewillig is om te “baklei” en, sou dit nodig wees, voor te sterwe.

Lees Meer...

Wie Beheer Die Weer?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Verlede somer het verwoestende veldbrande oor groot dele van die Amerikaanse Weste voorgekom, terwyl die Verenigde State tans een van die ergste droogtes in dekades ondervind.

Lees Meer...

Wat bedoel u met wedergeboorte?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Die ligte September luggie waai deur die oop vensters van die klein plattelandse kerkie, waarin ek as kind gesit het. Net soos die gewoonte van tallose ander groter en kleiner Protestante kerke, was ons kerkie besig met ’n “herlewingsdiens”.

Lees Meer...

Profesie Word Vervul - ’n Skoonheid en die Ondier

Douglas S. Winnail

Die waarheid is werklik meer merkwaardig dan fiksie - veral die kragtige waarheid van Bybelvoorspellings! Skokkende gebeure is die afgelope dekades in die nuus gepubliseer wat bewys dat die Skrif nie sprokies is wat deur die mens saamgestel is nie, maar die geïnspireerde openbarings van ‘n Almagtige God.

Lees Meer...

Moet Ons God Gehoorsaam om Gered te Word?

Richard F. Ames

Baie mense sê dat ’n mens niks hoef te doen om gered te word nie. “Kom net soos jy is en aanvaar Jesus”. Sommiges sal sê: Al wat jy hoef te doen is om te “glo” - dat enigiets meer sou neerkom daarop dat jy redding deur werke soek. Is dit wat u Bybel werklik sê?

Lees Meer...

Wat het u die meeste lief?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Wat is die mees belangrikste ding in u lewe? U antwoord op hierdie vraag is van wesenlike belang aangesien dit gaan bepaal watter keuses u gaan maak in die dae en jare wat voorlê.

Lees Meer...

Die Gebeure op 11 September 2001

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die gebeure op 11 September 2001 het geweldige emosies opgewek wat nog steeds ’n invloed op miljoene Amerikaners het. Oor die algemeen is daar die een enkele vraag: “Waar was God op 11 September?”

Lees Meer...
^