http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2003


Persoonlik - Kerk van u keuse

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Oral in Amerika bestaan daar tekens of bufferplakkers wat verklaar: “Jesus red” of “Gaan na die kerk van u keuse”. Die mense wat hierdie tekens vertoon bedoel sonder twyfel goed, maar dalk moet ons ons afvra: “Watter Jesus?” en ook “Hoekom nie die kerk van God se keuse bywoon nie, die kerk waar die volle Waarheid van die Bybel onderrig en beoefen word?”

Lees Meer...

Die loon van die sonde

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Amerika en ander lande verduur verskriklike lyding as gevolg van vals godsdienste!

Lees Meer...

Wat is die sending van God se Kerk?

Douglas S. Winnail

Waarom is dit belangrik om te weet?

Lees Meer...

Waarom het Jesus Christus gekom?

John H. Ogwyn (1949–2005)

In die vroeë 90’s n.C. het die bejaarde apostel Johannes sy persoonlike vertelling van die lewe en leringe van Jesus Christus neergeskryf. Hy skryf tussen twee en drie dekades nadat die ander evangelievertellings geskryf is.

Lees Meer...

Is daar ’n ware plek van veiligheid?

John H. Ogwyn (1949–2005)

Wat lê in die volgende paar jaar vir die lede van God se Kerk voor, namate profesie ontvou? Vir dekades het ons die samekoms van die Diermag in Europa afgewag, gekoppel aan die afname in Amerika en Brittanje se mag en ’n groeiende krisis in die Midde-Ooste, wat op Jerusalem gemik is.

Lees Meer...

Die lokval van Ekumenisme

Douglas S. Winnail

Vandag staar die wêreld ernstige probleme in die gesig - waaronder terrorisme, etniese onmin, verbrokkelende morele beginsels en omgewingsvernietiging - wat die toekoms van die menslike samelewing bedreig.

Lees Meer...

Vra en antwoorde: Wat onderrig die Bybel as die beloning van dié wat gered is?

LKG Redaksie

Die meeste belydende Christene glo dat diegene wat gered word, hemel toe sal gaan wanneer hulle sterf, maar hulle het min of geen idee van wat hulle in die hemel sal doen nie. Wat onderrig die Bybel as die beloning van dié wat gered is? 

Lees Meer...

Vra en antwoorde: Hoe Jesus Christus se wederkoms gaan plaasvind?

LKG Redaksie

Baie mense is verward oor hoe Jesus Christus se wederkoms gaan plaasvind. Hoe sal ons weet wanneer Hy na die Aarde terugkeer?

Lees Meer...
^