http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2007


Persoonlik - Waarom woon u “u” kerk by?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Waarom woon u ’n spesifieke kerk by? Trouens, waarom gaan u enigsins kerk toe? Bowenal, wat sou die lewende God van u verwag?

Lees Meer...

U Grootse Toekoms

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ten spyte van die probleme en beproewings wat ons almal beleef, het u en ek die potensiaal vir ’n absolute grootse toekoms – ’n toekoms van ongelooflike vreugde en vervulling ver verhewe bo enigiets waaraan die meeste mense ooit aan sou dink; ’n toekoms wat werklik die antwoord gee op die fundamentele vraag wat ons almal vra: “Waarom is ek gebore?”

Lees Meer...

Wat is die Dag van die Here?

Richard F. Ames

Jesus Christus het ’n toekomstige Dag van die Here voorspel wanneer God Sy oordeel oor die wêreld uitstort. Wat is daardie dag – is u gereed daarvoor?

Lees Meer...

Wat gebeur as die VSA in Irak faal?

Dexter B. Wakefield

Die Verenigde State het sy militêre mag en nasionale aansien aan ’n teenstrydige oorlog in Irak gewy, maar dinge vorder nie soos beplan nie. Wat sal die gevolge wees as die VSA in sy verklaarde missie faal om ’n moderne demokratiese staat in Iran te vestig?

Lees Meer...

Die Aarde Slaan Terug!

Douglas S. Winnail

Is aardverwarming die teken wat die einde van die wêreld aankondig? Wat is die ware betekenis van ontstellende omgewingsveranderings? Hou die gevolge van klimaatsveranderings verband met Bybelprofesieë?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Jesus Christus as persoon, of die evangelie wat Hy verkondig het?

LKG Redaksie

Wat is belangriker: Jesus Christus as persoon, of die evangelie wat Hy verkondig het?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: God, Godsdiens en die Europese Unie

Douglas S. Winnail

Kragtige magte werk tans saam in die hoop om binne hierdie dekade ’n politieke eenheid in Europa te bewerkstellig. Duitsland sal hierdie poging dryf gedurende die ses maande wat hy in die eerste helfte van 2007, aan die stuur van die Europese Unie staan.

Lees Meer...
^